Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kathu Lodge

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Liezel M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Stil area, veilige parkering, privaat braai en baie goed toegerus. Stil buurt met veilige parkering. Privaat braai area en toegang tot 'n swembad. Baie aandag aan detail is gegee en is daar alles wat jy moontlik kan benodig vir 'n baie gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wiandri
Kathu Lodge
Baie dankie, Liezel, vir jou mooi resensie! Ons is so bly om te hoor dat julle die rustige omgewing, privaat braai-area en swembad geniet het. Dit maak ons harte warm om te weet julle het lekker gebly. Ons hoop om julle binnekort weer te sien vir nog ’n spesiale kuier! Groete, Kathu Lodge Bestuur

Garreth V
1 nag
5.0
Nov 2024

Amazing place to stay! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wiandri
Kathu Lodge
Good day, Garreth. Thank you so much for the wonderful feedback. We are glad you enjoyed your stay with us. We hope to see you again in the future. Regards, Kathu Lodge team.

Elandi B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

. Baie oulike, veilige verblyf! Veilige parkering!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wiandri
Kathu Lodge
Goeie dag, Elandi. Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is baie bly jy en jou familie het dit hier by ons geniet. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Groete, Kathu Lodge bestuur.

Willem B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Jan 2025

Lekker. Dit was baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Wiandri
Kathu Lodge
Baie dankie, ons is baie bly dat julle sommer lekker by ons gebly het! Ons sien julle dan sommer gou weer met julle volgende besoek hier in Kathu. Alle voorspoed!

Shelton H
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Jan 2025

Rooms and facilities top notch. Excellent great value.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wiandri
Kathu Lodge
Good day, Shelton. Thank you so much for the wonderful feedback. We are glad you enjoyed your stay with us. We hope to see you again in the future. Regards, Kathu Lodge team.

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekker. Heel aangenaam en sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wiandri
Kathu Lodge
Goeie dag, Pieter. Vreeslik baie dankie vir die terugvoering. Ons is baie bly jy het dit hier by ons geniet. Ons hoop om jou sommer gou weer te sien! Groete, Kathu Lodge bestuur.

Arno M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pragtig, skoon en baie vriendelik! Pragtige verblyf, besonder vriendelike en behulpsame diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wiandri
Kathu Lodge
Goeie dag, Arno. Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is baie bly julle het dit hier by ons geniet. Groete, Kathu Lodge bestuur.

Lizelle W
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Heerlik! Ek het heerlik gebly by Kathu Lodge. Baie vriendelike ontvangs, Veiligheid is uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wiandri
Kathu Lodge
Goeie dag, Arno. Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons is baie bly julle het dit hier by ons geniet. Groete, Kathu Lodge Bestuur.

Jacolien D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Comfy stay. Everything we needed after a long day on the road. The host made sure we were settled.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wiandri
Kathu Lodge
Good day, Jacolien. Thank you very much for the wonderful feedback. We are glad you and your family enjoyed your stay with us. We hope to see you again in the future. Regards, Kathu Lodge Team.

Stephanie C
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Baie lekker, gemaklik en gerieflik. Na amper 14 ure op die pad is dit lekker om by 'n plek uit te kom wat eintlik lyk soos die prentjie - en selfs beter voel as die prentjie. Ek beveel dit beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wiandri
Kathu Lodge
Goeie dag, Stephanie. Baie dankie vir die wonderlike terugvoer en aanbevelling. Ons is baie bly julle het dit hier by ons geniet. Groete, Kathu Lodge Bestuur.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wiandri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 450
R 1 450 R 1 233
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 450
R 1 450 R 1 233
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooihoutstraat 2, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2e6d084b214395864e880591c813a10923a701918cf870dac3214abe5e4d59173c24360461a43d4316aac74a61e94ae744c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R1 233 per nag, vir 2 mense 76 5 1 5 2 Rooihout Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -27.691454303701 23.044995760049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang