Kathu Lodge
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooihoutstraat 2, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Kathu Lodge is in 'n luukse woonbuurt Kathu tussen Kuruman en Upington geleë. Dié Noord-Kaapse gastehuis is welbekend aan mynmaatskappye en konsultante wat die Ystererts- en Mangaanmyne besoek. Avontuurtoeriste wat veldry of kampeer, vind ons sentraal op reis na die Kalahari of op pad na Botswana. Ons doen ook instap-oornagverblyf vir N14-reisigers wat 'n ideale halfpadstop tussen Gauteng en die Diamantkus/Weskus is.
Sonkrag is op die perseel geïnstalleer. Gaste kan 'n warm stort, ligte en WiFi geniet sonder enige onderbreking van beurtkrag. Daar is ook noodproppe in elke kamer so om jou skootrekenaar of selfoon te laai sal nie meer 'n probleem wees nie.
Verblyf beskik oor 5 standaardkamers en 2 dubbelkamer-gesinseenhede. Gaste wat op pad is, kan heerlike voorafverpakte maaltye of ons selfsorg-opsie geniet. Ons gesinseenhede het volledig toegeruste kombuise en maak voorsiening vir groot gesinne. Alle gaste het luukse en suite-badkamers, lugversorging, DStv, braaigeriewe en toegang tot die swembadarea. Die lodge het wasgoedgeriewe, kamers wat daagliks gediens word, en veilige parkeerplek op die perseel met 'n hoogtebeperking van 2,2 m.
Bekende besienswaardighede in die omgewing sluit die Kalahari-gholfklub met 'n gimnasium en verhitte swembad, die Wonderwerk-grot, Tswalo-wildreservaat, Molopo-natuurreservaat, die Kgalagadi-oorgrenspark en die Witsand-brulduine in.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Wiandri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 72
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Rooihoutstraat 2, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Gaste dink Kathu Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kathu Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 34 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooihoutstraat 2, Kathu, 8446, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang