KatiKati Eco Lodge
Beskrywing
Die ateljee-eenheid is geskik vir 2 gaste. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n ketel, broodrooster, mikrogolf en die basiese benodigdhede om maaltye voor te berei toegerus. 'n Stoof met twee plate en 'n potstel is op versoek beskikbaar. Die sitkamer het gemaklike sitplek. Die privaat stoep het gemaklike meubels en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Eenhede word slegs op versoek skoongemaak en die diens moet 'n dag vooruit gereël word:
Volledige diens is beskikbaar teen R150.
Blits-diens is beskikbaar teen R50.
Vir gaste wat langer bly word handdoeke en linne elke 4de dag vervang. Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.
Gaste mag nie in die eenheid rook nie, maar kan wel op die stoep rook.
Braaihout is op die perseel te koop.
Die gashere kan help met die beplanning van dag-uitstappies, en kan ook die gaste self op voorafbeplande daguitstappies neem.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ateljee-eenheid is geskik vir 'n maksimum van 3 gaste. Daar is 'n dubbelbed en 'n enkelbed in die oopplan-eenheid en 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n ketel, broodrooster, mikrogolf en die basiese benodigdhede om maaltye voor te berei toegerus. 'n Stoof met twee plate en 'n potstel is op versoek beskikbaar. Die sitkamergedeelte het gemaklike sitplek. Daar is gemaklike tuinmeubels en braaigeriewe op die private stoep waar etes ook genuttig kan word.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Eenhede word slegs op versoek skoongemaak en die diens moet 'n dag vooruit gereël word:
Volledige diens is beskikbaar teen R150.
Blits-diens is beskikbaar teen R50.
Vir gaste wat langer bly word handdoeke en linne elke 4de dag vervang. Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.
Gaste mag nie in die eenheid rook nie, maar kan wel op die stoep rook.
Braaihout is op die perseel te koop.
Die gashere kan help met die beplanning van dag-uitstappies, en kan ook die gaste self op voorafbeplande daguitstappies neem.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met óf 2 enkelbeddens óf driekwartbeddens in elke kamer. Die solderarea het 2 addisionele enkelbeddens. Daar is 2 gedeelde badkamers wat elk 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Die buite oopplan-kombuis is met 'n yskas, ketel, broodrooster, mikrogolf en basiese toebehore toegerus. 'n Tweeplaatgasstoof en kookware is beskikbaar. Die stoep het 'n etenstafel sowel as braaigeriewe. Die sitarea het gemaklike sitplek en daar is boeke en bordspeletjies.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Eenhede word slegs op versoek skoongemaak en die diens moet 'n dag vooruit gereël word:
Volledige diens is beskikbaar teen R150.
Blits-diens is beskikbaar teen R50.
Vir gaste wat langer bly word handdoeke en linne elke 4de dag vervang. Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.
Gaste mag nie in die eenheid rook nie, maar kan wel op die stoep rook.
Braaihout is op die perseel te koop.
Die gashere kan help met die beplanning van dag-uitstappies, en kan ook die gaste self op voorafbeplande daguitstappies neem.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brondalweg, Erf H1, Heidelberg Holdings, Witrivier, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang