Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

KatiKati Eco Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Henry O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Stilte van die plaas. Baie stil, rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Gemaklik. Dit was baie gerieflik. Skoon en netjies en genoeg warm water. Rustige stoepie om buite te sit. En die Nonnetjies-uile was 'n groot verrassing om te sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys N
1 nag
5.0
Mei 2024

Very nice. It was a very pleasant experience. The room was neat and had a nice view. The host was very friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Fantasties. Ons het baie lekker gebly en ons gasheer was die beste. Ek sal beslis weer daar gaan kuier. Sal net graag beter WiFi opsies wil hê, maar anders as dit was fantasties om daar tuis te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lieschen V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

Kort maar baie gemaklik. Was wonderlike gasvry en baie behulpsaam.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marianne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Was vreedsaam en rustig, net wat ons wou hê. Die eenheid het aan al ons verwagtinge voldoen. Die swembad was 'n wonderlike lafenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adwina H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Baie rustig, lekker ontspanne. Vreedsaam. Weg van die stadsgeraas, vrede vir my siel. Sal dit beslis aanbeveel. Carine was baie gasvry en vriendelik, sy is beslis gemaak vir die soort bedryf. My dogter het gevra kan ons nie maar hier bly nie, dis dan so lekker rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sue L
Kort verblyf
4.2
Okt 2023

Carine was a great host. She was caring and attentive. We enjoyed our stay at KatiKati Eco Lodge. We loved the view and the environment, but the only disadvantage was that we had to stoop in the upstairs rooms and bathroom. It took a toll on our backs and necks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Carine
KatiKati Eco Lodge
Hi Sue! Thank you for your review and comments. I understand your concern about the height of the ceilings in the upstairs rooms. At least the height is sufficient in most of the rooms and on the inner side of the two upper bedrooms, it's just when you move closer to the windows that it gets a bit tight. That's always a bit of an issue when buildings are added to existing structures, as was the case here where a barn was converted into accommodation units. Hopefully the country charm and personalised decor, art and furniture in the unit and the ample outdoor space made up for the lack of height in those rooms! We are glad you enjoyed your stay and the celebrations of your daughter's 21st birthday! We hope to see you again soon!

Karin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2023

Baie lekker, super rustig, baie mooi omgewing. Lekker gebly, rustige area, grondpad nie in so 'n goeie kondisie na die reën nie. Maar ons het lekker gebly en gerus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Carine
KatiKati Eco Lodge
Baie dankie vir jou positiewe resensie, Karin. Julle was maklike gaste en alhoewel ek baie min met julle gesels het, het ek dit geniet om julle by KatiKati te huisves. Baie dankie dat julle my plek so mooi opgepas en in 'n netjiese toestand agtergelaat het. Ons gaan nou werk maak daarvan om die pad weer op te gradeer. Hopelik gee die reën ons bietjie kans om die herstelwerk te doen voordat alles weer weggespoel word! Ek sal julle baie graag weer hier ontvang. Baie sterkte vorentoe.

Ilonka K
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Mrt 2023

Goeie oornagverblyf. Carine was baie vriendelik en altyd beskikbaar.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Carine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 010
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 010
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brondalweg, Erf H1, Heidelberg Holdings, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f0edd7b24e20bbc77a0dc81220de8f0a07bd4464742f8d7d32f217d1df5ec542d9f51d563fb3f99516a8587afa64ea1d390?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 010 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Brondal Road Plot H1, Heidelberg Holdings 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.309525 30.971155555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang