KatiKati Eco Lodge
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brondalweg, Erf H1, Heidelberg Holdings, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
KatiKati is die Swahili-woord vir tussen-in en die plaas is geleë tussen 'n paar ontwikkelende Macadamia-plase in die Witrivier-omgewing. KatiKati lê tussen die Panorama- en Legogote-toeristeroetes, sowat 'n halfuur se ry vanaf die Krugerwildtuin en binne maklike bereik van 'n wye reeks opwindende doendinge, pragtige besienswaardighede en interessante uitstappies, alles doenbaar as 'n daguitstappie.
KatiKati is dus 'n sentrale oorblyplek wanneer hulle die area se besienswaardighede besoek, maar kan ook 'n rustige verblyf wees waar gaste by die swembad kan ontspan en verkwik word.
Die verblyf bestaan uit selfsorg-eenhede wat elk toegerus is vir 'n rustige verblyf. Die uitsig vanaf die swembadarea is pragtig en die sonsondergang is elke aand absoluut asemrowend. Die lodge is 5 km buite Witrivier, wat dit ook ideaal maak vir sakereisigers na hierdie streek.
Verblyf word gebied in 3 aparte selfsorg-eenhede, elk met sy eie stoep met 'n braai en buitemeubels. Elke eenheid is anders uitgelê en die hoeveelheid gaste wat in elke eenheid geakkommodeer kan word verskil.
Die sonsondergang-uitsig vanaf die swembad is pragtig en dit is 'n wonderlike area om op jou eie of as 'n groep te ontspan.
Daar is verskeie fietsryroetes in die area waar gaste kan aansluit. Die Laeveld is ook 'n aantreklike bestemming vir hardlopers, roeiers, en enigiemand wat gereelde sportaktiwiteite en geleenthede wil bywoon.
KatiKati Eco Lodge is net 23 km vanaf Mbombela (Nelspruit), waar die gewilde Innibos Kunstefees jaarliks aangebied word. Natuurliefhebbers en voëlkykers kan hulself verlustig in die vrede van die omgewing en diereskoonheid.
Daar is verskeie gholfbane naby en KatiKati is 'n ideale, sentrale verblyf vir groepe wat gholftoere doen. Kunsliefhebbers kan by 'n verskeidenheid plaaslike kunstenaars se ateljees inloer.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Carine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Brondalweg, Erf H1, Heidelberg Holdings, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink KatiKati Eco Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Witrivier Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brondalweg, Erf H1, Heidelberg Holdings, Witrivier, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang