Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Katkop Oord

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Selma L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

If you want to be in still beautiful nature, this is the place. The beautiful surrounds of the koppie these houses are built in were the best. All I could say was beautiful. The houses were rustic, but what I expected, and if you see it, it is all solar panel electricity; it is special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Vreugdevol. Baie stil en rustig in die natuur. Reën het egter ons verblyf ongelukkig kortgeknip.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lohana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Heerlik, vreedsaam en netjies! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Rustig, ontspanne, mooi. Alles was bo verwagting. Die staproete was baie mooi. Swembad is groot. 'n Stil naweek in die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John-paul N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Beautiful. Beautiful place, lovely atmosphere, and the host was very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lanie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Net die plek om te gaan om te ontspan en weg te kom van die gewoel van die stad. Die kuier by Katkop was heerlik. Die mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Klaus Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Wat 'n juweel van 'n heerlike wegbreekplek is hierdie Katkop Oord nie! Seker nog maar redelik onbekend as 'n regte vakansiebestemming, het Katkop ons geringe verwagtinge by verre oortref! Ons is vriendelik deur Dwayne ontvang vir ons twee dae se verblyf daar. Hy was altyd reg vir 'n lekker geselsie of om inligting te verskaf. Die kothuis, Kruloor, was voldoende vir ons en teen 'n baie bekostigbare prys. Alles by Katkop is natuurlik selfsorg. Indrukwekkend is die hele Katkop Oord se ontwerp, met net 'n totaal van 48 persone wat mag oorbly, sowel as die watertoevoerpype wat onopvallend in die rowwe, klipagtige terrein ingegrawwe is, en die totale onafhanklikheid van Eskom, deurdat alle elektriese apparaat sonaangedrewe is. Warm water word deur gasverhitters verskaf. Die panoramiese uitsig op die laagliggende landerye en die horamiese uitsig teen die berg op is asemrowend! Van die 3 beskikbare staproetes het ons vir Klipspringer staproete aangepak. Die roete, met al sy klippe en rotse, was baie goed gemerk. Ons kan Klipkop onomwonde aan almal aanbeveel. Maar wees gewaarsku: jy is hier naby die natuur! Dit kan koud word in die winter, dit kan warm word in die somer (met net die lekker, groot swembad as lafenis), die wind kan sterk waai uit die kloof uit, en as dit reën, kan die paaie modderig wees. En daar is nie so iets soos 'n televisie of WiFi nie! Maar as stilte, met slegs die geluide van voëls, jou voorkeur is, dan klink dit asof Katkop jou soort plek is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Het dit geniet ook die rustigheid daarvan, dit het goed aan my siel gedien. Ja, dit was fantasties. Uit die dorpsgebied na 'n bergagtige omgewing was besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ninette D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Baie stil en rustig! Eenvoudige verblyf met alles wat nodig is. Ons was mal oor die plek. Stil, stil! Dit was rustig, lekker geswem en gestap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zolelwa M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Amazing. We had an awesome stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

HESTER Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graafwater/Vredendal-weg, Katkop Oord, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46fd8a3d9a84ff54de9607df8d35c78c8eae5881131f14d088331908788f2cf1b24ab4fb8fd8dbb62c0ce67fcc931c998edf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 90 5 1 5 Graafwater/Vredendal Road Katkop Resort 8120 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.994063660784 18.576454686572

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang