Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Katkop Oord

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

HESTER Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 90 resensies vir Katkop Oord
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Selma L - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selma L

If you want to be in still beautiful nature, this is the place.

The beautiful surrounds of the koppie these houses are built in were the best. All I could say was beautiful. The houses were rustic, but what I expected, and if you see it, it is all solar panel electricity; it is special.

Hans V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans V

Vreugdevol.

Baie stil en rustig in die natuur. Reën het egter ons verblyf ongelukkig kortgeknip.

Lohana V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lohana V

Heerlik, vreedsaam en netjies!

Sien sterre.

Elmarie K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie K

Rustig, ontspanne, mooi.

Alles was bo verwagting. Die staproete was baie mooi. Swembad is groot. 'n Stil naweek in die natuur.

John-paul N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John-paul N

Beautiful.

Beautiful place, lovely atmosphere, and the host was very friendly and helpful.

Lanie S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanie S

Net die plek om te gaan om te ontspan en weg te kom van die gewoel van die stad.

Die kuier by Katkop was heerlik. Die mooiste uitsig.

Klaus Z - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaus Z

Wat 'n juweel van 'n heerlike wegbreekplek is hierdie Katkop Oord nie!

Seker nog maar redelik onbekend as 'n regte vakansiebestemming, het Katkop ons geringe verwagtinge by verre oortref! Ons is vriendelik deur Dwayne ontvang vir ons twee dae se verblyf daar. Hy was altyd reg vir 'n lekker geselsie of om inligting te verskaf. Die kothuis, Kruloor, was voldoende vir ons en teen 'n baie bekostigbare prys. Alles by Katkop is natuurlik selfsorg. Indrukwekkend is die hele Katkop Oord se ontwerp, met net 'n totaal van 48 persone wat mag oorbly, sowel as die watertoevoerpype wat onopvallend in die rowwe, klipagtige terrein ingegrawwe is, en die totale onafhanklikheid van Eskom, deurdat alle elektriese apparaat sonaangedrewe is. Warm water word deur gasverhitters verskaf. Die panoramiese uitsig op die laagliggende landerye en die horamiese uitsig teen die berg op is asemrowend! Van die 3 beskikbare staproetes het ons vir Klipspringer staproete aangepak. Die roete, met al sy klippe en rotse, was baie goed gemerk. Ons kan Klipkop onomwonde aan almal aanbeveel. Maar wees gewaarsku: jy is hier naby die natuur! Dit kan koud word in die winter, dit kan warm word in die somer (met net die lekker, groot swembad as lafenis), die wind kan sterk waai uit die kloof uit, en as dit reën, kan die paaie modderig wees. En daar is nie so iets soos 'n televisie of WiFi nie! Maar as stilte, met slegs die geluide van voëls, jou voorkeur is, dan klink dit asof Katkop jou soort plek is!

George H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George H

Het dit geniet ook die rustigheid daarvan, dit het goed aan my siel gedien.

Ja, dit was fantasties. Uit die dorpsgebied na 'n bergagtige omgewing was besonders.

Ninette D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ninette D

Baie stil en rustig! Eenvoudige verblyf met alles wat nodig is.

Ons was mal oor die plek. Stil, stil! Dit was rustig, lekker geswem en gestap.

Zolelwa M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zolelwa M

Amazing.

We had an awesome stay.

Capie J - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Capie J

Ongelooflike mooi en so naby aan die natuur.

Het nie al die geriewe gebruik nie, maar dit was baie lekker rustig. Die uitsig en berge is ongelooflik mooi.

Dina E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina E

Sit dit op jou emmerskop-lysie. Jy sal nie spyt wees nie.

Ons het baie lekker by Katkop gebly. Die huisies het 'n miljoen-dollar uitsig en die hoeveelheid verskillende blomme wat daar groei, is definitief 'n moet sien. Alhoewel dit ver uit die hoofpaaie is, was dit vir ons 'n onvergeetlike ervaring: die stilte, die voëls, die verskeidenheid staproetes, die baie goed beplande huisie, die pragtige swembad en natuurlik die fantastiese uitsig! Hettie, ons gasvrou, het beslis die ekstra myl vir ons geloop!

Sanet D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet D

Pragtige omgewing!

Hier kan jy lekker rus!

Christine R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christine R

Ons sal beslis weer daar uitspan en die stilte geniet!

'n Lieflike, natuurryk wegbreekplek. Maar beslis nie in koue, reënerige weer nie. Die huisie is eenvoudig en basies, sonder leeslampies a.g.v. slegs sonkrag en gas vir warm water. So ek sou sê: ek kan dit aanbeveel, maar kies 'n matige tyd van die jaar. Gasvryheid en behulpsaamheid is eersteklas.

Henk D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk D

Heerlike plek om net te ontspan!

Baie netjiese en skoon geriewe met die mooiste uitsig.

Diego D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diego D

Fantastic.

It was such a wholesome experience in the heart of nature. I will definitely go again!

Maruis D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maruis D

Ons het dit gate uit geniet. Wow!

Lekker gebly met asemrowende uitsig. Eienaars gaan uit hulle pad om verblyf aangenaam te maak. Eienaar het selfs kom kyk of alles reg is. Dit is die wonderlikste mense. Dit was ons 2de keer en sal definitief weer terug gaan. Dankie vir die hulp met die motor se battery. Julle is eenvoudig awesome!

Jan C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan C

Baie geniet, het weer probeer boek, maar was vol. Sal weer besoek.

Was heerlik en mooi omgewing met goeie fasiliteite. Swemgeriewe was puik vir kinders en grootmense.

Heineke Z - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heineke Z

Fantastiese uitsig.

Ons het baie lekker gebly, pragtige uitsig en gawe eienaars. Ek sal dit definitief aanbeveel. Ons het dorpies soos Elandsbaai, Lambertsbaai en Klawer besoek terwyl ons hier tuisgegaan het. Dankie Hettie en Koos!

Thia D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thia D

Huisie in die berg.

Ons het 'n heerlike naweek gehad. Die huisies is in die berg met die mooiste uitsig. Lambertsbaai en Elandsbaai toe gery vir 'n daguitstappie (Malgasbabas kom in November, maar die broeipare was al daar, 18 000 voëls op een hoop, dit was mooi om te sien). Ook mooi blomme gesien. Heerlik vis en sushi geëet by Isabellas in Lambertsbaai. Mooi stappaadjies in die berg by Katkop.

Cisca P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cisca P

Katkop het ons beïndruk in baie opsigte en dierevriendelik.

Die terug gaan stad toe was met 'n swaar hart. Die wegbreek was goed vir ons almal. Ons het die staproete geniet en die uitsig is 'n pluspunt. Ons sal beslis terugkeer!

David V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David V

Super views.

The chalets are spacious, well kept and well-equipped. The view is inspiring and the hikes are good. We did not need Wi-Fi as the cell signal was very good.

Magda V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Ons gaan weer terug!

Baie netjiese verblyf, en dit is bo-op die berg wat 'n pragtige uitsig bied. Ons het twee nagte daar oorgebly - maar dit was te min! Huisies is baie mooi ingerig en gerieflik. Dit het verskriklik gereën die eerste nag, en alhoewel hulle dadelik die volgende oggend die pad geskraap het, sal ek nogsteeds in sulke situasies 'n vierwielaangedrewe voertuig aanbeveel!

Hein K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein K

Blommekyk-trip.

Hemels, weg van die gewoel. Asemrowende uitsigte. Sil in die natuur.

Anneline M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline M

Kos vir die siel.

Mooiste uitsig, rustige atmosfeer. Pad na oord in nat omstandighede baie gevaarlik. Ons het behoorlik gegly, was stresvol.

Alta V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V

Die stilte, natuurskoon en uitsig is regtig salf vir 'n moeë gees. Die kothuisie het als gehad wat ons nodig het. Hettie het onmiddelik reageer op ons navrae. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf. Dwayne, dankie vir jou gasvryheid met ons aankoms en hulp waar nodig.

Ons het heerlik gebly. Baie lekker en warm geslaap. Alles wat moes werk het goed gewerk. Die uitsig is asemrowend sowel as die natuurskoon.

Antonio R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonio R

Wow. Wat 'n verrassing.

Hier was ons een met die natuur. Hier stap jy letterlik in die natuur in vanuit jou blyplek. Die blyplek is modern, skoon, netjies en prakties. Ons beplan om weer einde Oktober 'n draai te gaan maak.

Adele D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele D

So lekker rustig, perfekte wegbreek.

Sal regtig aanbeveel, Hettie en haar man en seun is het ons baie vriendelik ontvang en Hettie was so oulik om die hele tyd in kontak te bly met die aanwysings, die plekke is perfek om weg te kom van tegnologie af en net die stilte te waardeer en die natuur.

Armandi V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armandi V

Die wegbreek was net wat ons nodig gehad het.

Die wegbreek was net wat ons nodig gehad het. Dit was lekker rustig en die 2 dae het ons baie goed gedoen. Weg van alles en almal af, die rustigheid en die natuurskone lug. As jy wil jou kop skoon maak gaan na Katkop, dit gaan jou baie goed doen.

Aletta E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta E

Awesome!

Huisies is baie goed ingerig en gebou, jy is nie in die ander gaste se pad nie, die uitsig is asemrowend mooi en heerlik met die natuur se stilte om jou. Dis ook dierevriendelik. Huise is netjies en goed beplan.

Hendrico S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrico S

Wat 'n wonderlike, rustige ervaring in die ongerepte natuur! Net jy en die stilte om jou.

Ons was met ons klein kindertjies by die oord waar hul heerlik met die vriendelike hondjie gespeel en gestap het. Hul het ook die swembad en trampolien baie geniet. Ons 7-jarige kon saam met ons die staproete geniet. Wat 'n uitsig! Besonderse plantegroei en voëls gesien. Die huisies was netjies en skoon met alles wat mens nodig het. Dis ook mooi versier en het ordentlike matrasse en beddegoed. Baie gasvrye ontvangs en diens. Die winkeltjie het allles wat mens nodig het. . As jy wil wegbreek en stilte soek, maar steeds iets vir die kinders wil hê is dit perfek. Ons kan nie wag om weer te gaan nie en dis net ongeveer 30 km van die strand by Lambertsbaai of Doringbaai.

Karel F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel F

'n Wegbreekplek om weer te besoek.

Ons het die 2 aande baie geniet, die eienaars is vriendelik en behulpsaam. Ons het die staproetes geniet, en die uitkykpunt was die stap werd. Ons het gebraai by die huisie, en was lekker privaat. Die plekkies is netjies en skoon, lyk eintlik beter as op die foto's. Dit is baie rustig en veilig, en sal definitief van die swembad gebruik maak wanneer die weer bietjie warmer is. Hier vergeet jy van werk en geniet net die natuur, met 'n koffie op die stoep met 'n awesome view oor die landerye en berge. Sal definitief weer (Boskat) boek.

Justine C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justine C

'n Juweel in die berge.

Katkop Oord is beslis iets om te herleef. Weggebêre tussen pragtige slope van groen en klip, beveel ek dit aan almal aan. Die eienaars is uiters hulpvaardig en maak dit hul werk om ieder en elk ekstra welkom te laat voel. Die wooneenhede is pragtig en definitief mooi na gekyk, skoon en gesellig. Definitief is Katkop Oord weer op my volgende vakansielysie.

Jamie A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jamie A

The stay was amazing.

The place is amazing we enjoyed our stay, and the service is fantastic as well. They accommodated us with a small problem we had and couldn't be more grateful and appreciative.

Christo V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Good.

Units need ceilings and fans. Very hot under the metal roof.

Candice P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice P

Best place to be. Quiet, amazing views. Relaxation and above all value for money.

Myself, husband and kids went on our first-ever family vacation and katkop was the best option. We took early morning walks and enjoyed the mountain view. The people were so kind and always there to help at any given time and my son made a furry friend and misses her so much little mia the smartest dog I know️.

Gusta D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gusta D

Pragtige omgewing.

Pragtige omgewing, 'n moet vir stappers en natuurliefhebbers. Alles is baie netjies en goed instand gehou. Baie stil en rustig, hier kan jy lekker uitrus en die natuurskoon geniet. Dit is naby groot dorpe.

Jaston C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaston C

Fantasties.

Asemrowend! Die mooiste uitsigte en so rustig! Wonderlike staproetes. Ook 'n winkeltjie met die basiese benodighede. Ons gaan beslis weer gaan kuier!

Leon F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon F

Pragtige oord met baie spasie tussen kothuise.

Baie aangename gasheer en gasvrou.

Lex K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lex K

Pragtige en rustige omgewing.

Heerlik ontspan in die natuur in 'n veilige en rustige omgewing.

Johan B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Goeie ontvangs.

Lieflike uitsig op pragtige berge en vlaktes. Pragtige plante. Stil en rustige verblyf. Het veilig gevoel en kon enige tyd kontak maak as ons iets wou weet of nodig gehad het. Die grondpad vanaf Graafwater was pas geskraap en rybaar maar mens moet maar versigtig ry dis baie klipperig. Dis 'n heerlike ontvlugting van spanning en word aanbeveel om te ervaar. Baie dankie.

Dalene C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene C

Awesome stay in mountain.

We had a lovely stay in the mountains with the mist drifting past us in the cosy chalet. We found everything that we needed in the chalet. We had a lovely braai outside and sat on the little stoep. Thank you Hettie for everything.

Christopher H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher H

Die stilte van die natuur.

As jy wil weg kom van die gejaag en geraas van die stad, is Katkop die plek vir jou.

Sven W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sven W

Beautiful place, clean, stunning surroundings. A must for adventure bikers or 4x4 enthusiasts.

Clean accommodation set amongst amazing scenery and very friendly, accommodating hosts. We are definitely keen to return and take on some of the 4x4 trails in the area.

Elize G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize G

Twee aande se oorslaap.

Pragtige plek. Mooiste plantegroei ná reën. Super netjies. 'n Matjie in die badkamer sal mens se voete spaar van die koue. Baie vriendelike en behulpsame eienaars. Sonkrag.

Elzanne S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elzanne S

Fantasties, rustig en vriendelik.

Alles was goed. Hulle het een van ons gehelp wat seergekry het. Altyd kom inloer of alles nog reg was.

Werner D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Werner D

Die rustigheid was tasbaar.

Wat 'n bitter lekker en rustige plek om lekker vir 'n paar dae af te pak. Jy kan heeldag op die stoep sit en uitstaar oor die vlaktes of bietjie gaan rondstap. Hettie het my op hoogte gehou met die nodige inligting vooraf, wat waardeer word.

Natasha A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha A

Fantasties.

Persone wat hou van die natuur sal dit definitely enjoy daar, baie rustig, views is mooi en als, sal weer Katkop Oord besoek.

Nigel A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nigel A

They must remove garbage every day or it creates lots of flies. Put in toilet paper.

A fan on the inside of the house would be very welcome. It is too hot with that corrugated metal roof. Salt and pepper, small things like that would also be welcome.

Marianne N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marianne N

Rustig en stil. Net baie warm gekry in die huisie.

Die natuur is baie mooi en rustig. Lekker gestap laat middae. Ons het elke dag 'n ander strand besoek. Gelukkig het ons 'n bakkie gery vir die grondpad Graafwater toe.

Wayne B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne B

Fantastiese plek om die rustigheid en prag van die natuur te kan geniet.

Wonderlike kuier gewees met my seun waar ons veilig kon rondry met fietse en die blommeprag kon geniet. Baie sentraal geleë vir verdere ekskursies sou u dit verlang.

Ingrid B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid B

Mountaintop stay.

New chalets built on a farm along a gravel road. The views are spectacular. The chalets are off the grid and are fairly well-appointed but fall short here and there. Biggest issue is that it was exceedingly cold under that chrome/tin roof.

Mcneal G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mcneal G

Natuur, rustig en stil.

As jy lief is vir die natuur is dit die beste plek om te gaan ontspan.

Johan H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Pragtige omgewing met netjiese, goed toegeruste huisies.

Ons het heerlik gekuier by Katkop Oord. Die omgewing is verskriklik mooi. Die huisie was netjies met alles wat ons nodig gehad het. Slegs 'n paar kilometer van Lambertsbaai, Doringbaai ens. Ons kon dus 'n paar lekker stranddae ook inwerk vir die kinders.

Jeanica F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanica F

Die pragtigste wegbreekplekkie tussen die berge.

Heerlike kuiertjie gehad met mooi uitsigte en rustige atmosfeer. Plek was baie skoon en netjies. Ons was vriendelik ontvang, sal beslis weer gaan.

Fanie V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V

Rustig en ontspannend.

Die plek is baie goed geleë en ek glo nie 'n mens kan meer rustig en stil kry nie. Dit is totaal veilig daar en die uitsig is fantasties. Die mense is so behulpsaam en vriendelik, dit voel of ek hulle al jare lank ken. Die huise is baie netjies en goed toegerus. Die plek beveel ek graag aan.

Riana B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana B

Absoluut fantasties!! Het lekker gekuier en gerus.

Die ontvangs was vriendelik en die kothuis was skoon en netjies. Het dadelik tuis en gemaklik gevoel. Die kothuis is ook groter as wat ons verwag het en is behoorlik toegerus met alles wat nodig is om die kuiertjie so aangenaam en gerieflik moontlik te maak. Die uitsig vanaf die kothuis is absoluut asemrowend en die 4x4-roete het ons geneem na nog pragtige plekke. Ons wou net bietjie wegbreek en gaan rus en hierdie juweel van 'n oord het alles om dit moontlik te kon gemaak het. Ons is definitief gou weer daar! Welgedaan Koos en Hettie!

Retha B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha B

Pragtige plek. Uitsig vanaf chalets is so mooi.

Rustige natuuromgewing.

Petrus C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus C

Baie lekker sentraal vir blomme kyk.

WiFi sou waardeer word.

Sue H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue H

Geen woorde kan die asemrowende natuur beskryf nie.

Die uitstekende rotsvormasies en staproetes is onbeskryflik.

Mornay R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mornay R

Ons kuier was asemrowend en rustig.

Ons was die naweek van 2-4 September by Katkop oord,watse aangename verrassing het ons ingewag, tussen die berge op 'n koppie was ons huisie gewees. Die omgewing was so rustig en mooi met al die veldblomme en renosterbos vlaktes het boekdele met ons gesels. Ons gashere Kobus was baie behulpsaam en baie besorgd en hulle het ons verwagtinge oortref. Ons huisie was heeltemal goed toegerus, eintlik baie baie luuks vir wat ons verwag het, baie dankie julle span, wel gedaan vir wat julle doen, doen so voort.

Ronell L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell L

Uitstekende ligging. Die uitsig onverbeterlik.

Ontvangs was hartlik. Die huisie baie netjies en goed ingerig. Ons het heerlik gerus en gestap. Wonderlike plek om weg te kom van gewoel.

Katkop Oord se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Dit was gaaf om julle te ontmoet. Ons vertrou jul het die weskus toer langs "memorie lane" verder geniet.

Katkop Oord
Stephanie R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie R

Onvergeetlik, rustig, asemrowend.

Ons kuiertjie was definitief te kort. Katkop is definitief 'n teruggaan en aanbeveling. Hettie en seun het ons goed ontvang en die kuier so goed moontlik gemaak. Dankie julle.

Katkop Oord se terugvoer

Dankie Stephani, ek is bly julle het dit geniet.
Sien julle weer, groete.

Katkop Oord
Jacqueline D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline D

Rus vir die siel.

Tannie Hettie en Oom Koos is ongelooflik gasvry. Hulle plek is baie goed toegerus en het alles wat jy mag nodig kry en meer. Uitsigte is asemrowend. Sal beslis weer gaan kuier.

Katkop Oord se terugvoer

Hi Jackie, dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek is bly jy en jou 2 pragtige dogtertjies het dit geniet. Hoop om jou weer te sien. Groete Koos en Hettie.

Katkop Oord
Louw P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw P

Puik.

Uitstekend, net baie warm in somer, fantastiese wegbreek vir familie.

Katkop Oord se terugvoer

Dankie....ek verstaan van Duwayne dat jul l die warmste naweek gehad het.. .....jammer buite ons beheer. Hoop om jul weer eendag te sien. Dankie vir jul vriendelikheid, en die netjies agter laat van plek.Groete Hettie

Katkop Oord
Andrea V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea V

Vriendelike diens en asemrowende uitsigte.

Daar is lekker stap- en 4x4-roetes op die plaas.

Katkop Oord se terugvoer

Hi Andrea, baie dankie vir jou positiewe terugvoer, hoop on jul weer te sien. Dit was lekker om sulke vriendelikke gaste te ontvang.

Katkop Oord
Aaron A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aaron A

Mountain retreat away from the hustle and bustle of city life and its norms.

The hosts are friendly and helpful. The venue is just what we were looking for away from crows and noise. Kids could play and swim and we could relax. The mountain side chalets are peaceful and you are surrounded by nature.

Chris P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P

Gasvrye ontvangs, prima akkommodasie en pragtige panoramiese uitsigte.

Ons het heerlik gebly en uitgerus ten spyte van ongure windtoestande wat gemaak het dat ons nie die staproetes kon benut nie. Hettie was so vriendelik en het aangebied dat ons nog 'n dag gratis kon aanbly, sodat ons kan gaan voetslaan. Katkop Oord is 'n nuut ontwikkelde oord met nuwe wooneenhede. Alles is nuut, skoon, netjies en volledig toegerus. Die natuurskoon en uitsigte was fantasties. Nogmaals dankie aan Hettie, Koos en Dwayne vir hul vriendelikheid en omgee.

Martin G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin G

Katkop Oord gee 'n maklik bereikbare gerieflike berg-op ervaring met besonderse onbeperkte uitsigte.

Koos en Hettie het 'n oase vir besige mense geskep, met Katkop Oord as die baken wat jou daarheen begelei. Die huisies se plasing en unieke vorming om die landskap is goed en fyn deurdink. Die huisies is gerieflik en toepaslik toegerus. Ons kon as groep heerlik op Jakkalsdraai se stoep saam kuier en die uitsigte geniet. Dankie vir die deurlopende besorgdheid en aandag wat ons van julle ontvang het. Ons sal Katkop Oord beslis aanbeveel.

Marléne B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marléne B

Was net 'n oornagbespreking.

Uitsig vanaf wooneenheid is baie mooi. Omgewing is baie mooi. Suikerbosse is orals sigbaar en in blom.

Bernard S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard S

Baie geniet. Bo verwagtinge.

Baie vriendelikheid en behulpsaamheid van Hettie ontvang. Sal enigetyd weer oorbly, maar moet minstens 3 aande bly om alles te ervaar.

Neels V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels V

Vir die beste sielswegbreek.

Daai plek het diep in my hart gekruip.

Maruis D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maruis D

Ons het die eerste week in Oktober by Katkop Oord gekuier. Ons het dit ons basis gemaak en van daar af plekke in die omgewing besoek, asook op die oord self tyd deurgebring. Die uitsig vanaf ons stoep was asemrowend.

Ons het heerlik gekuier by Katkop Oord. Die span is gasvry, en hulle het moeite gedoen om te verseker dat ons gemaklik en veilig is en het onmiddellik opgevolg op ons navrae. Hulle het byvoorbeeld spesiaal vir ons 'n waaier aangekoop om te help teen die hitte. Hulle het waardevolle inligting verskaf oor besienswaardighede in die omgewing. Daar is 'n heerlike staproete op die oord, en die span het ons ondersteun en seker gemaak ons is veilig, en koue water gebring terwyl ons die roete gestap het. Die span se aanwysings na Katkop Oord was duidelik en het baie gehelp. Katkop Oord kry 10 uit 10 by ons.

Katkop Oord se terugvoer

Dankie vir die terug voer. Ek weet julle bly ver, maar hoop om julle weer te sien.
Die swemvad sal in Desember voltooi wees. Gaste soos julle, maak dat ons net strewe na beter, Gelukkige gaste is ons belonging.

Katkop Oord
Sandra H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra H

Baie geniet, dit was baie lekker.

Ons het dit vreeslik baie geniet.

Katkop Oord se terugvoer

Hi Sandra.
Bly jul het dit geniet. Sterkte met die skaakspeelster. Vertrou dit het goed gegaan.

Katkop Oord
Pw S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pw S

Baie lekker, gasvrye ontvangs.

Dit was die moeite werd. Waarde vir geld.

Katkop Oord se terugvoer

Dankie Wouter, hoop om jul weer te sien. Dalk bietjie langer volgende keer. Was gaaf om jul te ontmoet. Vertrou jul het julle kuier in die Kaap geniet.

Katkop Oord
Louwra S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwra S

Fantasties, asemrowend mooi en ’n natuurliefhebber se droom.

Ongelooflik mooi, rustig, skoon en ’n natuurskoon-paradys.

Frans B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans B

Hemel op aarde!

Ons het nie geweet wat om te verwag nie - dit was die aangenaamste verrassing ooit. Die uitsig is onverbeterlik. Die geriewe is puik en netjies. Ons het vol vrede en vreugde vertrek. Gaan baie beslis weer by Katkop Oord bespreek.

Katkop Oord se terugvoer

Dankie Frans. Ons waardeer jou kommentaar. Ons verwelkom jul graag weer.

Katkop Oord
Michael D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael D

Pragtige omgewing

Geleë in 'n pragtige plaasomgewing met mooi uitsigte en staproetes op die plaas. Toegang is via grondpad wat dalk 'n probleem mag wees vir klein, lae motors.

Katkop Oord se terugvoer

Dankie. Veilige reis verder. Hoop julle sien baie blomme.

Katkop Oord
Andre L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L

Heerlik gekuier.

Dis baie goeie waarde vir geld, die ontvangs was baie hartlik, puik diens en uiters ruim en gerieflik.

Katkop Oord se terugvoer

Dankie vir u terugvoer. Hoop om jul weer te sien. Veilig reis.

Katkop Oord
Daniel L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel L

Heerlik ontspan in natuur.

Uitstekende ligging. Goeie geriewe. Uitstekende waarde vir geld. Sal definitief aanbeveel.

Katkop Oord se terugvoer

Baie dankie, ons hoop om jul weer te sien.
Koos en Hettie van zyl

Katkop Oord
Winnie G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winnie G

Heerlik, rustig, met pragtige uitsig.

Pragtige omgewing, staproetes, 4x4, uitstekend. Verblyf om blomme te kyk. Kampgeriewe, selfsorgverblyf vir sakpas en meer luuks. Pragtige onthaalsaal vir troues/funksies.

Katkop Oord se terugvoer

Hi Winnie, baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Hoop om jul weer te sien.

Katkop Oord
Francois L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois L

Pragtige uitsigte met heerlike klim van die "berg"/koppie.

Baie dankie Koos en Hettie van Zyl. Ons het heerlik op jul plaas gebly! Sterkte met al julle planne vorentoe, mag die Here julle seën met alles wat julle doen.

Katkop Oord se terugvoer

Dankie vir jul seen wense. Groete, Koos en Hettie.

Katkop Oord
Abraham V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham V

Die ligging is wat dit so spesiaal gemaak het.

Die huisie was netjies en skoon met alles wat ons nodig gehad het. Die omgewing en ligging van die huisies is baie goed.

Jj H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jj H

Warm reception by Hettie.

Very comfortable, clean and neat. Magnificient views. Overnight stay. Wish we had more time to hike and explore. Once the resort is complete it would be a stunning place to go offload your worldly troubles and let nature heal your soul. Thank you Koos and Hettie for sharing your piece of heaven with us.

Hendrik Adriaan M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik Adriaan M

Stil en rustig en die regte plek om van jou sorge te vergeet.

Baie netjiese akkommodasie met alles daarin vir 'n gerieflike vakansie. Die feit dat daar geen elektrisiteit is nie is geen struikelblok nie.

Marina V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marina V

Pragtige huisie en mooi omgewing.

Vriendelike mense. Net jammer dat koördinate wat ons gekry het ons na verkeerde plek geneem het. Dit het ons 'n ruk geneem om selfoonsein te kry om plaas te skakel.

Wessel V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel V

Dit is 'n baie lekker plek om te ontspan in die natuur!

Dit is weg van die alledaagse gevoel en dit is netjies ingerig. Het voldoen aan ons verwagtinge.

Ansie V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie V

Pragtige natuurskoon, rus en vrede.

Baie verras met hoe mooi dit daar is.

Tronell P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tronell P

Pragtige uitsig! Berge is pragtig, proteas en klipspringers is 'n bonus.

Baie moeilik om die oord te vind. Geen selfoonsein maak dit onmoontlik om die plek te kry. Die pin drop location werk ook nie. Die grondpaaie is in 'n goeie toestand. Mooi, nuutgeboude chalets met ou meubels en breekware. Geen handdoeke. Aangeplante uitheemse plante is steurend in die mooi omgewing.

Pieter S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S

Nie vir blommekykers geskik nie.

Slegte pad na oord, ver van blomme. Ideal vir ECO toerisme.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graafwater/Vredendal-weg, Katkop Oord, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46fd8a3d9a84ff54de9607df8d35c78c8eae5881131f14d088331908788f2cf1b24ab4fb8fd8dbb62c0ce67fcc931c998edf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 90 5 1 5 Graafwater/Vredendal Road Katkop Resort 8120 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.994063660784 18.576454686572

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang