Katkop Oord
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
HESTER Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 91
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Selma L - Sep 2024
Algehele gradering
If you want to be in still beautiful nature, this is the place.
Hans V - Aug 2024
Algehele gradering
Vreugdevol.
Lohana V - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik, vreedsaam en netjies!
Elmarie K - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig, ontspanne, mooi.
John-paul N - Mrt 2024
Algehele gradering
Beautiful.
Lanie S - Feb 2024
Algehele gradering
Net die plek om te gaan om te ontspan en weg te kom van die gewoel van die stad.
Klaus Z - Jan 2024
Algehele gradering
Wat 'n juweel van 'n heerlike wegbreekplek is hierdie Katkop Oord nie!
Lees meerGeorge H - Jan 2024
Algehele gradering
Het dit geniet ook die rustigheid daarvan, dit het goed aan my siel gedien.
Ninette D - Jan 2024
Algehele gradering
Baie stil en rustig! Eenvoudige verblyf met alles wat nodig is.
Zolelwa M - Jan 2024
Algehele gradering
Amazing.
Capie J - Sep 2024
Algehele gradering
Ongelooflike mooi en so naby aan die natuur.
Paul G - Sep 2024
Algehele gradering
Netjiese oord wat die rustigheid bied om sommer net lekker uit te span.
Dina E - Aug 2024
Algehele gradering
Sit dit op jou emmerskop-lysie. Jy sal nie spyt wees nie.
Lees meerSanet D - Apr 2024
Algehele gradering
Pragtige omgewing!
Christine R - Aug 2024
Algehele gradering
Ons sal beslis weer daar uitspan en die stilte geniet!
Henk D - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlike plek om net te ontspan!
Diego D - Des 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Maruis D - Des 2023
Algehele gradering
Ons het dit gate uit geniet. Wow!
Jan C - Nov 2023
Algehele gradering
Baie geniet, het weer probeer boek, maar was vol. Sal weer besoek.
Heineke Z - Okt 2023
Algehele gradering
Fantastiese uitsig.
Thia D - Sep 2023
Algehele gradering
Huisie in die berg.
Cisca P - Sep 2023
Algehele gradering
Katkop het ons beïndruk in baie opsigte en dierevriendelik.
David V - Aug 2023
Algehele gradering
Super views.
Magda V - Aug 2023
Algehele gradering
Ons gaan weer terug!
Hein K - Aug 2023
Algehele gradering
Blommekyk-trip.
Anneline M - Aug 2023
Algehele gradering
Kos vir die siel.
Alta V - Aug 2023
Algehele gradering
Die stilte, natuurskoon en uitsig is regtig salf vir 'n moeë gees. Die kothuisie het als gehad wat ons nodig het. Hettie het onmiddelik reageer op ons navrae. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf. Dwayne, dankie vir jou gasvryheid met ons aankoms en hulp waar nodig.
Antonio R - Aug 2023
Algehele gradering
Wow. Wat 'n verrassing.
Adele D - Aug 2023
Algehele gradering
So lekker rustig, perfekte wegbreek.
Armandi V - Mei 2023
Algehele gradering
Die wegbreek was net wat ons nodig gehad het.
Aletta E - Mei 2023
Algehele gradering
Awesome!
Hendrico S - Apr 2023
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike, rustige ervaring in die ongerepte natuur! Net jy en die stilte om jou.
Lees meerKarel F - Apr 2023
Algehele gradering
'n Wegbreekplek om weer te besoek.
Lees meerJustine C - Mrt 2023
Algehele gradering
'n Juweel in die berge.
Jamie A - Mrt 2023
Algehele gradering
The stay was amazing.
Christo V - Jan 2023
Algehele gradering
Good.
Candice P - Jan 2023
Algehele gradering
Best place to be. Quiet, amazing views. Relaxation and above all value for money.
Gusta D - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
Jaston C - Jan 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Leon F - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige oord met baie spasie tussen kothuise.
Lex K - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige en rustige omgewing.
Johan B - Sep 2023
Algehele gradering
Goeie ontvangs.
Dalene C - Aug 2023
Algehele gradering
Awesome stay in mountain.
Christopher H - Apr 2023
Algehele gradering
Die stilte van die natuur.
Sven W - Mrt 2023
Algehele gradering
Beautiful place, clean, stunning surroundings. A must for adventure bikers or 4x4 enthusiasts.
Elize G - Aug 2023
Algehele gradering
Twee aande se oorslaap.
Elzanne S - Apr 2023
Algehele gradering
Fantasties, rustig en vriendelik.
Werner D - Apr 2023
Algehele gradering
Die rustigheid was tasbaar.
Natasha A - Jan 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Nigel A - Jan 2023
Algehele gradering
They must remove garbage every day or it creates lots of flies. Put in toilet paper.
Marianne N - Des 2023
Algehele gradering
Rustig en stil. Net baie warm gekry in die huisie.
Wayne B - Sep 2023
Algehele gradering
Fantastiese plek om die rustigheid en prag van die natuur te kan geniet.
Ingrid B - Sep 2023
Algehele gradering
Mountaintop stay.
Mcneal G - Jan 2023
Algehele gradering
Natuur, rustig en stil.
Johan H - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige omgewing met netjiese, goed toegeruste huisies.
Jeanica F - Des 2022
Algehele gradering
Die pragtigste wegbreekplekkie tussen die berge.
Fanie V - Nov 2022
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Riana B - Nov 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasties!! Het lekker gekuier en gerus.
Lees meerRetha B - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige plek. Uitsig vanaf chalets is so mooi.
Petrus C - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker sentraal vir blomme kyk.
Sue H - Sep 2022
Algehele gradering
Geen woorde kan die asemrowende natuur beskryf nie.
Mornay R - Sep 2022
Algehele gradering
Ons kuier was asemrowend en rustig.
Lees meerRonell L - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekende ligging. Die uitsig onverbeterlik.
Katkop Oord se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was gaaf om julle te ontmoet. Ons vertrou jul het die weskus toer langs "memorie lane" verder geniet.
Stephanie R - Apr 2022
Algehele gradering
Onvergeetlik, rustig, asemrowend.
Katkop Oord se terugvoer
Dankie Stephani, ek is bly julle het dit geniet.
Sien julle weer, groete.
Jacqueline D - Apr 2022
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Katkop Oord se terugvoer
Hi Jackie, dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek is bly jy en jou 2 pragtige dogtertjies het dit geniet. Hoop om jou weer te sien. Groete Koos en Hettie.
Louw P - Mrt 2022
Algehele gradering
Puik.
Katkop Oord se terugvoer
Dankie....ek verstaan van Duwayne dat jul l die warmste naweek gehad het.. .....jammer buite ons beheer. Hoop om jul weer eendag te sien. Dankie vir jul vriendelikheid, en die netjies agter laat van plek.Groete Hettie
Andrea V - Feb 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens en asemrowende uitsigte.
Katkop Oord se terugvoer
Hi Andrea, baie dankie vir jou positiewe terugvoer, hoop on jul weer te sien. Dit was lekker om sulke vriendelikke gaste te ontvang.
Aaron A - Des 2022
Algehele gradering
Mountain retreat away from the hustle and bustle of city life and its norms.
Chris P - Sep 2022
Algehele gradering
Gasvrye ontvangs, prima akkommodasie en pragtige panoramiese uitsigte.
Lees meerMartin G - Aug 2022
Algehele gradering
Katkop Oord gee 'n maklik bereikbare gerieflike berg-op ervaring met besonderse onbeperkte uitsigte.
Lees meerMarléne B - Sep 2022
Algehele gradering
Was net 'n oornagbespreking.
Bernard S - Sep 2022
Algehele gradering
Baie geniet. Bo verwagtinge.
Neels V - Des 2021
Algehele gradering
Vir die beste sielswegbreek.
Maruis D - Okt 2021
Algehele gradering
Ons het die eerste week in Oktober by Katkop Oord gekuier. Ons het dit ons basis gemaak en van daar af plekke in die omgewing besoek, asook op die oord self tyd deurgebring. Die uitsig vanaf ons stoep was asemrowend.
Lees meerKatkop Oord se terugvoer
Dankie vir die terug voer. Ek weet julle bly ver, maar hoop om julle weer te sien.
Die swemvad sal in Desember voltooi wees. Gaste soos julle, maak dat ons net strewe na beter, Gelukkige gaste is ons belonging.
Sandra H - Sep 2021
Algehele gradering
Baie geniet, dit was baie lekker.
Katkop Oord se terugvoer
Hi Sandra.
Bly jul het dit geniet. Sterkte met die skaakspeelster. Vertrou dit het goed gegaan.
Pw S - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker, gasvrye ontvangs.
Katkop Oord se terugvoer
Dankie Wouter, hoop om jul weer te sien. Dalk bietjie langer volgende keer. Was gaaf om jul te ontmoet. Vertrou jul het julle kuier in die Kaap geniet.
Louwra S - Sep 2021
Algehele gradering
Fantasties, asemrowend mooi en ’n natuurliefhebber se droom.
Frans B - Sep 2021
Algehele gradering
Hemel op aarde!
Katkop Oord se terugvoer
Dankie Frans. Ons waardeer jou kommentaar. Ons verwelkom jul graag weer.
Michael D - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige omgewing
Katkop Oord se terugvoer
Dankie. Veilige reis verder. Hoop julle sien baie blomme.
Andre L - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Katkop Oord se terugvoer
Dankie vir u terugvoer. Hoop om jul weer te sien. Veilig reis.
Daniel L - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlik ontspan in natuur.
Katkop Oord se terugvoer
Baie dankie, ons hoop om jul weer te sien.
Koos en Hettie van zyl
Winnie G - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlik, rustig, met pragtige uitsig.
Katkop Oord se terugvoer
Hi Winnie, baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Hoop om jul weer te sien.
Francois L - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsigte met heerlike klim van die "berg"/koppie.
Katkop Oord se terugvoer
Dankie vir jul seen wense. Groete, Koos en Hettie.
Abraham V - Sep 2021
Algehele gradering
Die ligging is wat dit so spesiaal gemaak het.
Jj H - Aug 2021
Algehele gradering
Warm reception by Hettie.
Hendrik Adriaan M - Sep 2021
Algehele gradering
Stil en rustig en die regte plek om van jou sorge te vergeet.
Marina V - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige huisie en mooi omgewing.
Wessel V - Okt 2021
Algehele gradering
Dit is 'n baie lekker plek om te ontspan in die natuur!
Ansie V - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon, rus en vrede.
Tronell P - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig! Berge is pragtig, proteas en klipspringers is 'n bonus.
Pieter S - Sep 2021
Algehele gradering
Nie vir blommekykers geskik nie.
- Kapasiteit: 48 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Graafwater/Vredendal-weg, Katkop Oord, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang