Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Katonkel 31 @ C

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Madelane H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Perfectly. Peace and quiet. Lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albertus V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Vreedsaam, rustig en lekker. Alles was perfek en baie netjies. Ons het ons 10 dae baie geniet. Danie het ook baie gehelp en raad en advies gegee. Dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duane D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Relaxing and peaceful, we loved it there, couldn't ask for a better honeymoon. Our stay was breathtaking and amazing. The warm welcome from Danie made us feel at home, the beautiful views and late-night breeze. I would recommend this place to any couple. Thank you for your trust and respect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Fantasties. Fantastiese blyplek vir 2 mense. Alles wat 'n mens nodig het vir 'n wegbreek in eenheid beskikbaar. Baie modern en netjies. Baie vriendelike gasheer. Sal definitief aanbeveel en weer daar slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustigheid vir die siel is wat jy by Katonkel kry. Alles was perfek, die eenheid. Baie dankie vir die lekker verblyf by Katonkel, ons het dit vreeslik geniet. Rustigheid vir die siel is wat jy by Katonkel kry. Alles was perfek, die eenheid is goed toegerus, skoon, netjies met net die beste goed om te gebruik. Sien julle gou weer vir nog 'n kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wiehelma L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ons gaan definitief weer daar kuier. Dit was ons tweede keer wat ons by Katonkel gebly het. Heerlike ontspan. Katonkel is veilig met alarm, voertuig staan agter geslote elektroniese hek. Silwer skoon woonstel met 'n ongelooflike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Comfort, peaceful, memorable. The host is warm and friendly. The room was spacious, comfortable and had everything we needed. A view of the ocean when waking up was extra special! We highly recommend this accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rick T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Very pleasant. Very pleasant. The owner accommodated us since we were very late and past the booking time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ons sal beslis weer daar gaan bly wanneer ons daardie rigting gaan. Ons het baie lekker gebly, die eenheid was baie netjies en skoon met al die nodigehede beskikbaar om lekker uit te span vir 'n week of so. Alles is nuut en werk goed, ons sal en het alreeds, dit beslis aanbeveel by ons vriendekring. Eienaars was baie hulpvaardig om eetplekke en besienswaardighede aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

As above. Excellent and fantastic host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 645
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 645
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Katonkel-straat 31, Britannica Heights, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a99094b6c3c31ebca69c0d205f65ce5f4a9197196e33e0cef01d143d65a3582336e8f2fe8827f93ca0be288c6949750d596?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R645 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 31 Katonkel Street Britannica Heights 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.7559877 18.020266

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang