Katonkel 31 @ C
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Katonkel-straat 31, Britannica Heights, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R645 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Katonkel31@C is 'n selfsorg-ateljeewoonstel met 'n see-uitsig en 'n privaat ingang. Dit is op die grondverdieping van die eienaar se hoofhuis, in Britannica Heights, St. Helenabaai.
Dié ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Dit het 'n koningingrootte-bed, 'n kas, lessenaar en stoel. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n platskerm-TV met Netflix, YouTube en gratis WiFi.
Gaste het toegang tot braaigeriewe, asook veilige parkeerplek voor die eenheid. Die eenheid het 'n alarm- en kamerastelsel. Daar is n sonkragstelsel wat krag voorsien en ook warm water verskaf, dus word gaste nie deur kragonderbrekings geraak nie.
Die verblyf is naby die strand, die hawe en winkelsentrum, asook restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Danie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Katonkel-straat 31, Britannica Heights, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Katonkel 31 @ C het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Katonkel-straat 31, Britannica Heights, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap