Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Katryns

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 193 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Wayne M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Great comfortable accommodation. Very nice, clean, neat, perfect layover after a long drive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netjies. Puik plek, sal enige iemand aanbeveel om daar te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantel
Katryns
Baie dankie vir die mooi review.

Jessica W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Comfortable, clean, perfect! Very comfortable, great communication from the host. Amenities were great. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

A lovely BnB and we'll definitely be back. Chantel gave us the most beautiful room which was spotlessly clean. This was a real find. The only problem was the dog barking in the middle of the night and the rooster's crowing competition which started at 2.30 am!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ronel W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustig, gemaklik en baie vriendelik. Dit was nou een van die lekkerste en rustigste plekke met 'n gasvrou wat jou sommer dadelik laat welkom en tuis voel. Die plek wat ons in gebly het was skoon, netjies en baie gemaklik met alles in wat jy nodig het. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantel
Katryns
Baie dankie vir die mooi review.

Ajirah B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Tydjie was lekker, die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het dit baie geniet, net jammer ons kon net een aand oorslaap weens omstandighede, maar sal definitief weer daar bly. Alles was netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantel
Katryns
Baie dankie vir die mooi review.

Isabel R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Hartlike verwelkoming in die Karoo. Chantel het ons dadelik laat tuis voel. Ons het goeie nagrus gehad en die oggend het gevolg met 'n heerlike Karoo ontbyt. Meer as waarde vir jou geld. Kamers was skoon en netjies, en die diens was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantel
Katryns
Baie dankie, Isabel, vir die mooi review!

Gerhard S
1 nag
5.0
Jan 2024

Al's wat jy nodig het. Al's wat jy nodig het, skoon, netjies en alles wat jy nodig het. Goed ontvang en die gasvrou was 100% reg. Ons het julle pragtige tuin geniet met die hoenderkies en die haasie. Sien julle vir seker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantel
Katryns
Baie dankie, Gerhard, vir hierdie mooi review. Sien uit om julle weer te kan bederf.

Leonie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Gemaklik en netjiese oornag. Het heerlik gebly en ons 2 schnauzers was dankbaar vir die tuin na die lang reis. Sal dit aanbeveel. Was baie vriendelik en ons is hartlik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantel
Katryns
Julle is baie oulik, baie dankie vir die mooi resensie.

Martie R
1 nag Saam met vriende
4.8
Des 2024

Dis was 'n rustige oorslaapplekkie. Die aardbewing het ons so bietjie bang gemaak. Dis die beste gastehuis waarin ons tuis gegaan het in 'n lang tyd. Skoon en netjies en die mense was gasvry! Die ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantel
Katryns
Baie dankie vir die mooi review.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 193

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Holdenstraat 13, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5d2daaf2a9c53041931ea86fe21f05ca743ce468ea07f0ad428e6105ac18e894f97acf03ccfffd8c9879ea8da0c9ff2005f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 193 5 1 5 13 Holden Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.465881468021 19.774678498507

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang