Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Katryns

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 185 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gerhard S
1 nag
5.0
Jan 2024

Al's wat jy nodig het. Al's wat jy nodig het, skoon, netjies en alles wat jy nodig het. Goed ontvang en die gasvrou was 100% reg. Ons het julle pragtige tuin geniet met die hoenderkies en die haasie. Sien julle vir seker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantel
Katryns
Baie dankie, Gerhard, vir hierdie mooi review. Sien uit om julle weer te kan bederf.

Leonie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Gemaklik en netjiese oornag. Het heerlik gebly en ons 2 schnauzers was dankbaar vir die tuin na die lang reis. Sal dit aanbeveel. Was baie vriendelik en ons is hartlik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantel
Katryns
Julle is baie oulik, baie dankie vir die mooi resensie.

Bianca V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Dit was baie lekker en het baie welkom gevoel. Hulle het baie moeite vir ons gedoen en is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantel
Katryns
Baie dankie vir die mooi resensie

Deon B
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Was 'n nostalgiese familie-uitstappie en Calvinia was die regte plek om te oornag. Die plekkie is baie oulik. Goed ingerig. Sou net 'n toaster in die kamer geniet het aangesien ons self ontbyt gemaak het. En die oulikste Smeg keteltjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel K
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Mei 2024

Hartlik ontvang, sal beslis weer hier oorslaap in die toekoms. Skoon en netjiese wit beddegoed en handdoeke. Heerlike en vars beskuit verskaf vir saam met koffie die oggend.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Chantel
Katryns
Baie dankie vir die mooi resensie.

Lynda Z
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2024

Room was clean and comfortable. Booked a self-catering unit, but due to circumstances, builders were not finished with renovations. We were asked to move to a room with an en-suite and a small kitchenette. There were no washing up facilities, which made it awkward for self-catering. Management did assist with a portable braai drum, wood, crockery, and cutlery.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rene E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Het in die mooiste kamer gebly, ekstra ruim badkamer! Als was perfek! Dit was baie baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantel
Katryns
Baie dankie vir die mooi resensie

André N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie lekker plekkie! Baie lekker plekkie, alles wat mens nodig het. Goed geleë en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantel
Katryns
Baie dankie vir die mooi review

Marie-louise C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Excellent overnight stay. Very comfortable stay, easy to find, lots of hot water, good WiFi, and the hosts went out of their way to assist us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantel
Katryns
Baie dankie vir die mooi resensie.

Christina R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Pragtige plekkie. Baie lekker oor geslaap. Was baie gemoedkomend met inklok tyd. Eenheid was netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantel
Katryns
Baie dankie vir die mooi review

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 185

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Holdenstraat 13, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a6b7ce79cff4b0fe7c234da910a391e2f92e8bdf1e8c2c52d6a556bd29116dee1cb5b3658c8648b5d96c7ab47ce35c64ccc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 185 5 1 5 13 Holden Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.465881468021 19.774678498507

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang