Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Katryns

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Holdenstraat 13, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Katryns is 'n bekoorlike gastehuis in Calvinia, waar gaste ware Karoo-gasvryheid kan geniet. Die verblyf is ideaal vir vakansiegangers én sakereisigers.

Die gastehuis het gastekamers wat goed ingerig is en wat elk 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Elke kamer het 'n aparte ingang, TV met die volle DStv-pakket, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en toegang tot 'n pragtige tuin en braai-areas.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 185 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Gerhard S
5.0
Al's wat jy nodig het. Al's wat jy nodig het, skoon, netjies en alles wat jy nodig het. Goed ontvang en die gasvrou was 100% reg. Ons het julle pragti...
Sien meer
Jan 2024
Leonie V
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik en netjiese oornag. Het heerlik gebly en ons 2 schnauzers was dankbaar vir die tuin na die lang reis. Sal dit aanbeveel. Was baie vriendelik ...
Sien meer
Jan 2024
Bianca V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie lekker en het baie welkom gevoel. Hulle het baie moeite vir ons gedoen en is baie vriendelik.
Des 2023
Rene E
Saam met lewensmaat
5.0
Het in die mooiste kamer gebly, ekstra ruim badkamer! Als was perfek! Dit was baie baie aangenaam.
Des 2023
André N
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker plekkie! Baie lekker plekkie, alles wat mens nodig het. Goed geleë en baie netjies.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 185

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Holdenstraat 13, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink Katryns het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Holdenstraat 13, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a6b7ce79cff4b0fe7c234da910a391e2f92e8bdf1e8c2c52d6a556bd29116dee1cb5b3658c8648b5d96c7ab47ce35c64ccc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 185 5 1 5 13 Holden Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.465881468021 19.774678498507

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang