Kattekwaad Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Sterna T - Des 2023
Algehele gradering
Verblyf was baie lekker, eienaars baie vriendelik en hulpvaardig.
Nick V - Okt 2023
Algehele gradering
Great stay and client service oriented hosts.
Kattekwaad Accommodation se terugvoer
Hi Nick,
Thanks a lot. It was nice having you and Arne with us.
Regards
Chris
Paul M - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige plek met awesome mense.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Birgit D - Jun 2024
Algehele gradering
Memorable stay! Lovely hosts!
Wilma G - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflik, mooi, rustig en skoon.
Ronell K - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Karin V - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Kattekwaad Accommodation se terugvoer
Hallo Karin,
Bly julle het dit geniet. Dis hoekom julle wegbreek.
Groete,
Chris
Yolanda R - Jan 2023
Algehele gradering
Beautifull!
Kattekwaad Accommodation se terugvoer
Hi Yolanda,
Baie dankie, maak so. Julle is baie welkom.
Groete
Chris
Anzel C - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Mariani G - Jun 2022
Algehele gradering
Mooi!
Kattekwaad Accommodation se terugvoer
Môre Jolanda, baie dankie.
Dit is lekker om sulke kommentaar te sien. Die kommentaar beteken julle het veilig gery.
Groete
Chris en Lulu
Ruan B - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Kattekwaad Accommodation se terugvoer
Baie dankie Ruan - lekker om julle te kon ontmoet.
Koti C - Mrt 2022
Algehele gradering
What a lovely stay!
Kattekwaad Accommodation se terugvoer
Thanks for your comments. We are trying our best to make each and every visit of our guests something that they will remember.
Regards
Chris and Lulu
Paul K - Feb 2022
Algehele gradering
Verblyf wat mens laat tuis voel.
Kattekwaad Accommodation se terugvoer
Middag Paul,
Baie dankie - julle was maklike gaste.
Groete
Chris en Lulu
Charmaine V - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig, in 'n sprokiesmooi omgewing.
Kattekwaad Accommodation se terugvoer
Goeiedag Charmaine, dit was 'n voorreg om julle by ons te ontvang.
Kattekwaad-groete
Chris en Lulu
Danie G - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker rustig en baie stil.
Nelia L - Sep 2021
Algehele gradering
Huislike atmosfeer en gasvryheid in pragtige dorp.
Kattekwaad Accommodation se terugvoer
Dis waarop ons hoop - dat mense die verblyf geniet.
Hester G - Feb 2020
Algehele gradering
Puik, vol van liefde.
Coleen B - Nov 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
André N - Jun 2019
Algehele gradering
‘n Baie lekker ervaring.
Hilary K - Jan 2019
Algehele gradering
A lovely place to stay in beautiful surroundings. The hosts are great and make you feel very welcome.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Pragtige plek om te bly in 'n pragtige omgewing. Die gashere is wonderlik en laat jou baie welkom voel.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Fred L - Mei 2019
Algehele gradering
Pragtige en skoon akkommodasie met vriendelike eienaars.
Desiree D - Sep 2019
Algehele gradering
Very good and friendly hosts.
Louwrens P - Okt 2018
Algehele gradering
Ongelooflik lekker met gasvryheid uit die boonste rakke.
Wiltrud F - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was heerlik!
Paul M - Sep 2018
Algehele gradering
Amazing tyd gehad.
Brett L - Mei 2018
Algehele gradering
Great place to stay.
Kattekwaad Accommodation se terugvoer
Thank you, we really appreciated. We hope things are well in Zimbabwe.
Elaine V - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was verkwikkend vir siel en gees!
Ina H - Feb 2018
Algehele gradering
Asemrowend.
Lees meerKattekwaad Accommodation se terugvoer
Beste Ina,
Baie dankie, dit was 'n voorreg om julle hier te ontvang. Kattekwaad geniet dit om sulke vriendelike, tevrede mense te huisves.
Groete,
Chris en Lulu Kruger
Shane N - Nov 2018
Algehele gradering
A most enjoyable weekend stay!
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Absolute genotvolle naweekverblyf.
Ons het dit gebruik as ons basis soos wat ons besienswaardighede besoek het in Nelspruit tot in Graskop. 'n Uitstekende ligging en die vriendelike, hulpvaardige gashere het ons naweek 'n super "moet herhaal" geleentheid gemaak. Ons sal beslis in die nabye toekoms terugkeer om voort te gaan met ons verkenning van die pragtige uitsigte en die lieflike vriendelike, veilige omgewing van Kaapschehoop! Baie te leer, baie te sien, en baie om te ontdek. Kattekwaad is 'n lieflike, skoon, rustige plek om te bly - beveel hierdie verblyf aan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Madelyne S - Aug 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly en welkom laat voel.
Kattekwaad Accommodation se terugvoer
Ons is baie bly dat julle dit geniet het by ons. Kattekwaadgroete
Marieta C - Jul 2018
Algehele gradering
Gasvry en gemaklik.
Kattekwaad Accommodation se terugvoer
Naand Marieta, hoop julle krag is nou reg. Baie dankie vir julle positiewe kommentaar. Sal julle graag weer ontvang.
Kattekwaad groete,
Chris en Lulu
Hilda R - Jul 2018
Algehele gradering
Saligheid, bo-baas gasvryheid, rus en vrede.
Kattekwaad Accommodation se terugvoer
Ons is so bly julle het lekker gebly by ons Hilda!
Baie dankie vir jul positiewe gesindheid.
Kattekwaad Groete
Chris en Lulu
Peter K - Des 2018
Algehele gradering
Good value.
Anne-marie M - Jul 2018
Algehele gradering
We were so grateful for the warm welcoming, helpful and accommodating hosts.
Kattekwaad Accommodation se terugvoer
Hi Anne-marie,
Baie dankie vir julle kommentaar, ons waardeer dit baie. Oor die afgelope 2 jaar was ons bevoorreg ons heelparty mense soos julle ontmoet wat ons lewens verryk het. Hoop ons sien julle weer.
Groete,
Die Kattekwaadters
Maureen D - Okt 2017
Algehele gradering
An awesome few days with awesome hosts.
Ronel R - Okt 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Yvonne V - Sep 2017
Algehele gradering
Fantasties, skoon netjies, baie lekker gebly.
Madelein V - Aug 2017
Algehele gradering
Die verblyf is baie gerieflik, goed geleë, eienaar baie gasvry - ons het dit baie by Kattekwaad geniet!
Cheryl H - Aug 2017
Algehele gradering
Huislik, netjies en baie gemaklik.
Rika E - Jul 2017
Algehele gradering
Warm boere gasvryheid en awesome ontbyt!
Anina V - Jan 2017
Algehele gradering
Dit was wonderlik!
Kattekwaad Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Dit is vir ons belangrik dat u tevrede is met ons interaksie met u, die netheid van die kamers en linne en dat indien u geëet het, die kos smaaklik was. Ons plaas gedurig nuwe foto's en inligting op ons webtuiste wat u op hoogte hou van nuwe dinge. Kattekwaad groete, Chris en Lulu Kruger.
Izak V - Apr 2017
Algehele gradering
Warm gasvryheid en pragtige interieur.
Kattekwaad Accommodation se terugvoer
More Izak
Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Jou ervaring is wat ons na streef en ons glo ons kan dalk nog 'n bietjie verbeter.
Kattekwaad groete
Chris en Lulu Kruger
Hanelie J - Jul 2017
Algehele gradering
Skitterende plekkie vir oornag.
Kobus M - Jun 2017
Algehele gradering
Baie netjies, gasvrye diens.
Hilda R - Jul 2017
Algehele gradering
Lekker.
Martha B - Mei 2017
Algehele gradering
Nee, nie klankdig nie, kon alles hoor wat onder aangaan en heelnag koud gekry, geen warm komberse op bed behalwe elektriese kombers nie.
Kattekwaad Accommodation se terugvoer
Naand mevrou,
Ons is baie jammer oor u werdervaring hier by Kattekwaad. Ons gebruik ook die kommentaar om te sorg dat ons dinge wat pla, verbeter. Hierdie laat antwoord op u kommentaar is omdat ons wil kan sê "ons het daaraan gewerk". Ons het sopas verwarmers in al die kamers geinstalleer om die temperatuur in die kamers so 'n bietjie te lig. Ons sal ook in die toekoms 'n punt daarvan maak om gaste te wys daarop dat daar ekstra komberse in die wakis in die kamer is.
Omdat ons so stil as moontlik probeer wees is die klagte oor geraas vir ons bietjie duister maar ek vermoed dat dit die katte se spelery op die trap in die huis is wat die probleem skep. Dit is 'n probleem en ons sal toegang tot die trap beperk om die probleem te voorkom.
Ons hoop ons sien julle weer.
Groete,
Chris en Lulu
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Du Preez-straat 147, Kaapsehoop, 2109, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang