Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kattekwaad Accommodation

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 47 resensies vir Kattekwaad Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Sterna T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sterna T

Verblyf was baie lekker, eienaars baie vriendelik en hulpvaardig.

Verblyf was baie baie lekker.

Nick V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick V

Great stay and client service oriented hosts.

See stars.

Kattekwaad Accommodation se terugvoer

Hi Nick,

Thanks a lot. It was nice having you and Arne with us.

Regards

Chris

Kattekwaad Accommodation
Paul M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M

Pragtige plek met awesome mense.

By Kattekwaad Accommodation, die vriendlikste mense wat ons al ooit by gekuier het. Die kamer is baie netjies en ons kom aan niks tekort nie.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Birgit D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Birgit D

Memorable stay! Lovely hosts!

We had an awesome stay! Would definitely come back.

Wilma G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma G

Gerieflik, mooi, rustig en skoon.

Die beste verblyf in Kaapsehoop. Ons het meer gekry as wat ons verwag het en die bed is super gemaklik. Chris en Lulu is so gasvry en selfs beurtkrag het geen effek gehad op ons kuiertjie nie.

Ronell K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell K

Uitstekend.

Alles was superskoon en gerieflik, baie vriendelik, sal definitief weer boek.

Karin V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Heerlik.

Kamers is baie mooi. Ontbyt was heerlik en smaakvol voorberei. Sal weer daar gaan bly.

Kattekwaad Accommodation se terugvoer

Hallo Karin,
Bly julle het dit geniet. Dis hoekom julle wegbreek.
Groete,
Chris

Kattekwaad Accommodation
Yolanda R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda R

Beautifull!

Plekkie is baie netjies en skoon, sal definitief weer soontoe gaan!

Kattekwaad Accommodation se terugvoer

Hi Yolanda,

Baie dankie, maak so. Julle is baie welkom.

Groete

Chris

Kattekwaad Accommodation
Anzel C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel C

Rustig en gemaklik.

Dis gemaklik en mooi. Kan kom en gaan sonder 'n probleem. Daar word na die kleinste details gekyk.

Mariani G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariani G

Mooi!

Die dekor in die kamers was perfek. Soveel attention to detail gehad. Sal enige tyd teruggaan, oom Chris en tannie Lulu was so vriendelik en behulpsaam. Uitstekende waarde vir geld.

Kattekwaad Accommodation se terugvoer

Môre Jolanda, baie dankie.
Dit is lekker om sulke kommentaar te sien. Die kommentaar beteken julle het veilig gery.
Groete
Chris en Lulu

Kattekwaad Accommodation
Ruan B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan B

Baie lekker.

Baie lekker gebly. Bitter vriendelike en hulpvaardige mense. Sal definitief weer gaan.

Kattekwaad Accommodation se terugvoer

Baie dankie Ruan - lekker om julle te kon ontmoet.

Kattekwaad Accommodation
Koti C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koti C

What a lovely stay!

Lulu and Chris are so welcoming, our stay was perfect and centred within the town so there was need to drive anywhere. We can't fault anything and recommend room 3 with it's only little private balcony. Will for sure book at Kattekwaad again when visiting.

Kattekwaad Accommodation se terugvoer

Thanks for your comments. We are trying our best to make each and every visit of our guests something that they will remember.
Regards
Chris and Lulu

Kattekwaad Accommodation
Paul K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul K

Verblyf wat mens laat tuis voel.

Ons het die wonderlikste tyd saam met die vriendelikste eienaars gehad by Kattekwaad.

Kattekwaad Accommodation se terugvoer

Middag Paul,
Baie dankie - julle was maklike gaste.
Groete
Chris en Lulu

Kattekwaad Accommodation
Charmaine V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V

Rustig, in 'n sprokiesmooi omgewing.

Kattekwaad is in 'n klas van sy eie. Ons kamer het luuks vertoon met pragtige skilderye, sysagte handdoeke, en daar is aandag gegee aan elke besonderheidjie. Die gasheer en gasvrou is besonder vriendelik en die ontbyt was heerlik! Ons sal beslis weer daar tuisgaan as ons weer in die omgewing is.

Kattekwaad Accommodation se terugvoer

Goeiedag Charmaine, dit was 'n voorreg om julle by ons te ontvang.
Kattekwaad-groete
Chris en Lulu

Kattekwaad Accommodation
Danie G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie G

Lekker rustig en baie stil.

Kattekwaad is binne stapafstand van alles in Kaapsehoop. Mooi skoon huis met uiters vriendelike eienaars.

Nelia L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nelia L

Huislike atmosfeer en gasvryheid in pragtige dorp.

Ons het heerlik oorgeslaap. Dit is 'n baie netjiese plek en daar word opgelet op elke detail. Ontbyt was heerlik en baie keurig voorberei. Sal Kattekwaad definitief aanbeveel.

Kattekwaad Accommodation se terugvoer

Dis waarop ons hoop - dat mense die verblyf geniet.

Kattekwaad Accommodation
Hester G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester G

Puik, vol van liefde.

Gasvryheid op sy beste.

Coleen B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coleen B

Uitstekend.

Kattekwaad kan beslis aanbeveel word vir enige persoon wat Kaapsehoop wil besoek. Die kamers is ruim en word daagliks skoongemaak. Die ontbyt is uit die boonste rakke.

André N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André N

‘n Baie lekker ervaring.

Lulu en Chris het uit hulle pad gegaan om dit vir ons gemaklik te maak. Die verblyf was perfek en alles was soos verwag en beter. Die warm kombers was ‘n wenner vir die koue aande en die bad en stort se water vuurwarm. Die plek is smaaklik versier en jy kan Lulu se hand orals sien. Julle sal ons weer sien!

Hilary K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hilary K

A lovely place to stay in beautiful surroundings. The hosts are great and make you feel very welcome.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Pragtige plek om te bly in 'n pragtige omgewing. Die gashere is wonderlik en laat jou baie welkom voel.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Fred L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fred L

Pragtige en skoon akkommodasie met vriendelike eienaars.

Die akkommodasie was baie netjies, skoon en gerieflik met baie vriendelike en behulpsame eienaars. Sal beslis Kattekwaad weer gebruik wanneer ons in Kaapsehoop tuisgaan.

Desiree D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desiree D

Very good and friendly hosts.

Location was perfect and walking distance from amenities.

Louwrens P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrens P

Ongelooflik lekker met gasvryheid uit die boonste rakke.

Van die beste gastehuise waar ek al tuisgegaan het.

Wiltrud F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiltrud F

Dit was heerlik!

Ons is 2 ure vroeër as ons amptelike inkloktyd hartlik verwelkom deur Lulu en haar man. Die kamer met al die fasiliteite is pragtig en foutloos! So smaakvol toegerus met heelwat fynere "touches" oral te sien. Baie dankie, ons sal beslis weer gaan en ons vriende saamneem.

Paul M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M

Amazing tyd gehad.

Die eienaars is wonderlike mense wat ons dadelik tuis laat voel het. Dit was asof ons by familie gekuier het. Die kamers is pragtig met als wat mens nodig het en nog meer. Ek sal vir seker weer daar gaan bly as ek Kaapschehoop toe gaan.

Brett L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brett L

Great place to stay.

Great place to stay, highly recommend it.

Kattekwaad Accommodation se terugvoer

Thank you, we really appreciated. We hope things are well in Zimbabwe.

Kattekwaad Accommodation
Elaine V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine V

Dit was verkwikkend vir siel en gees!

Ons het dit vreeslik geniet, mense in een stuk, hul is so aangenaam en ons sal beslis weer daar tuisgaan! Die eenheid is netjies, skoon en als wat jy van so 'n gastehuis verwag! Volpunte vir Kattekwaad!

Ina H - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina H

Asemrowend.

Die eienaars is baie vriendelike, behulpsame mense. Hulle plekkie is 5 ster plus. Geen moeite word ontsien nie. Lulu se ontbyt is waarde vir geld, heerlik en vullend. Chris is 'n "toergids" van formaat wat jou na enige plekkie kan aanbeveel. Ons en suite-kamer was so gerieflik. Daar is selfs 'n koffiestasie en 'n yskassie waarin Lulu melk en sap vir ons gebêre het. Daar word ook voorsiening gemaak vir die TV-liefhebbers (vol DStv) in die gemaklike sitkamer. Dis baie jammer die naweek was so kort. Sou graag langer daar wou bly en sal almal daarheen aanbeveel en self weer daarheen teruggaan.

Kattekwaad Accommodation se terugvoer

Beste Ina,

Baie dankie, dit was 'n voorreg om julle hier te ontvang. Kattekwaad geniet dit om sulke vriendelike, tevrede mense te huisves.

Groete,
Chris en Lulu Kruger

Kattekwaad Accommodation
Shane N - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shane N

A most enjoyable weekend stay!

We used this as our base visiting sites in Nelspruit all the way through to Graskop. An excellent location and the friendly, most helpful hosts made our weekend a super "must-repeat" opportunity. We will certainly return (D.V.) in the near future to continue with our exploring the magnificent vistas and lovely friendly, safe environment of Kaapschehoop! Much to learn, much to see, and much to explore. Kattekwaad is a lovely, clean, tranquil place to stay - highly recommend this accommodation.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absolute genotvolle naweekverblyf.

Ons het dit gebruik as ons basis soos wat ons besienswaardighede besoek het in Nelspruit tot in Graskop. 'n Uitstekende ligging en die vriendelike, hulpvaardige gashere het ons naweek 'n super "moet herhaal" geleentheid gemaak. Ons sal beslis in die nabye toekoms terugkeer om voort te gaan met ons verkenning van die pragtige uitsigte en die lieflike vriendelike, veilige omgewing van Kaapschehoop! Baie te leer, baie te sien, en baie om te ontdek. Kattekwaad is 'n lieflike, skoon, rustige plek om te bly - beveel hierdie verblyf aan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Madelyne S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelyne S

Baie lekker gebly en welkom laat voel.

Ons het lekker gekuier en goeie behandeling ontvang van Chris en Lulu. Omdat ons eerste was het ons 'n keuse van kamers gehad wat ons waardeer het. Ontbyt was baie lekker gewees en Chris het vir ons goeie inligting gegee oor Kaapsehoop en ook hoe om by die waterval uit te kom, altyd bereid om 'n geselsie aan te knoop. Baie rustig en veilig en jy kan lekker hier ontspan.

Kattekwaad Accommodation se terugvoer

Ons is baie bly dat julle dit geniet het by ons. Kattekwaadgroete

Kattekwaad Accommodation
Marieta C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marieta C

Gasvry en gemaklik.

Heerlik gasvry en gemaklike verblyf. Sal definitief weer daar bly.

Kattekwaad Accommodation se terugvoer

Naand Marieta, hoop julle krag is nou reg. Baie dankie vir julle positiewe kommentaar. Sal julle graag weer ontvang.
Kattekwaad groete,
Chris en Lulu

Kattekwaad Accommodation
Hilda R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda R

Saligheid, bo-baas gasvryheid, rus en vrede.

Ons 2de besoek aan Kattekwaad en weereens voortreflik. Lulu en Chris se opregtheid, warmte, en uitmuntende oog vir detail en die heerlikste ontbyt is hoogs aanbevole! Dankie vir ons warm bedjies snags! Gaan weer kom kuier en die omgewing beter leer ken.

Kattekwaad Accommodation se terugvoer

Ons is so bly julle het lekker gebly by ons Hilda!

Baie dankie vir jul positiewe gesindheid.

Kattekwaad Groete
Chris en Lulu

Kattekwaad Accommodation
Peter K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter K

Good value.

Good location and value for money.

Anne-marie M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anne-marie M

We were so grateful for the warm welcoming, helpful and accommodating hosts.

We really enjoyed staying at Kattekwaad. Everything was perfect, very comfortable, with an attention to every detail, very well equipped, clean and neat.

Kattekwaad Accommodation se terugvoer

Hi Anne-marie,

Baie dankie vir julle kommentaar, ons waardeer dit baie. Oor die afgelope 2 jaar was ons bevoorreg ons heelparty mense soos julle ontmoet wat ons lewens verryk het. Hoop ons sien julle weer.

Groete,
Die Kattekwaadters

Kattekwaad Accommodation
Maureen D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen D

An awesome few days with awesome hosts.

I would totally recommend Kattekwaad. The hosts were very approachable and friendly. The accommodation was clean and very comfortable. The town was awesome and the locals very friendly. I would definitely go back.

Ronel R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel R

Fantasties!

Baie dankie aan Chris, vir sy hulp, vriendelikheid, die beste gasheer ooit! Pragtige kamers, netjies, lekker warm komberse en gemaklike matrasse en luukse linne.

Yvonne V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne V

Fantasties, skoon netjies, baie lekker gebly.

Weer nie saamgespeel nie, maar was nogsteeds wonderlik, beveel definitief Kattekwaad aan, maar nie as ons die naweek wil gaan nie, sal nie weer op 'n ander plek bly nie. Absoluut fantasties, dankie Lulu.

Madelein V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein V

Die verblyf is baie gerieflik, goed geleë, eienaar baie gasvry - ons het dit baie by Kattekwaad geniet!

Ek kan beslis Kattekwaad akkommodasie aanbeveel, dit is baie goed geleë, pragtige decor, eienaar is baie gasvry. Netjiese "huis" weg vanaf huis. Baie gerieflik. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Cheryl H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl H

Huislik, netjies en baie gemaklik.

Ons het heerlik gebly by tannie Lulu en Oom Chris. Tannie Lullu is die gasvryheid vanself en gee baie om vir haar gaste. Die akkommodasie was huislik en baie gemaklik. Als wat ons benodig het was daar. Ons het binne loopafstand gebly van al die plekke in Kaapsehoop.

Rika E - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika E

Warm boere gasvryheid en awesome ontbyt!

Werklik 'n plek om aan te bevel vir 'n paartjie - pragtig, professioneel, privaat, stylvol en baie vriendelike eienares! Ons het dit baie geniet en wens ons kon langer bly.

Anina V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina V

Dit was wonderlik!

Ek kan nie wag om eendag my lewensmaat saam te bring om die mooi saam met my te kom waardeer nie.

Kattekwaad Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Dit is vir ons belangrik dat u tevrede is met ons interaksie met u, die netheid van die kamers en linne en dat indien u geëet het, die kos smaaklik was. Ons plaas gedurig nuwe foto's en inligting op ons webtuiste wat u op hoogte hou van nuwe dinge. Kattekwaad groete, Chris en Lulu Kruger.

Kattekwaad Accommodation
Izak V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Izak V

Warm gasvryheid en pragtige interieur.

Ek sal Kattekwaad akkomodasie baie sterk aanbeveel. Dit is 'n pragtige woonplek met baie gasvryheid.

Kattekwaad Accommodation se terugvoer

More Izak

Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Jou ervaring is wat ons na streef en ons glo ons kan dalk nog 'n bietjie verbeter.

Kattekwaad groete

Chris en Lulu Kruger

Kattekwaad Accommodation
Hanelie J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanelie J

Skitterende plekkie vir oornag.

Baie vriendelik en uiters netjies.

Kobus M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus M

Baie netjies, gasvrye diens.

Ons het ons verblyf baie geniet. Lulu het ons lekker bederf met heerlike sop. Die kamers was mooi uitgerus en ons het snoesig geslaap.

Hilda R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hilda R

Lekker.

Die kamers is baie smaakvol en netjies, alhoewel die houtvloere nogal raas wanneer daar ander gaste laat arriveer snags. Die pad is sleg verspoel en motors wat laag is moet liewer baie versigtig ry. Die eienaars is baie gasvry en het gevoel asof ons ou vrinne is toe ons die verblyf verlaat.

Martha B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Martha B

Nee, nie klankdig nie, kon alles hoor wat onder aangaan en heelnag koud gekry, geen warm komberse op bed behalwe elektriese kombers nie.

Sien sterre.

Kattekwaad Accommodation se terugvoer

Naand mevrou,

Ons is baie jammer oor u werdervaring hier by Kattekwaad. Ons gebruik ook die kommentaar om te sorg dat ons dinge wat pla, verbeter. Hierdie laat antwoord op u kommentaar is omdat ons wil kan sê "ons het daaraan gewerk". Ons het sopas verwarmers in al die kamers geinstalleer om die temperatuur in die kamers so 'n bietjie te lig. Ons sal ook in die toekoms 'n punt daarvan maak om gaste te wys daarop dat daar ekstra komberse in die wakis in die kamer is.

Omdat ons so stil as moontlik probeer wees is die klagte oor geraas vir ons bietjie duister maar ek vermoed dat dit die katte se spelery op die trap in die huis is wat die probleem skep. Dit is 'n probleem en ons sal toegang tot die trap beperk om die probleem te voorkom.

Ons hoop ons sien julle weer.

Groete,

Chris en Lulu

Kattekwaad Accommodation
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Preez-straat 147, Kaapsehoop, 2109, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa39189fdcba04b94367993e4cf1659bba57f5576f745bfecafffe573f6c114dd747bbb30b7265e780d90190a59fc84e3de7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 147 Du Preez Street Kaapsehoop 2109 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.5909987 30.7674609

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang