Kattekwaad Accommodation
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 147 Du Preez Street, Kaapsehoop, 2109, Mpumalanga
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kattekwaad Accommodation is in Kaapsehoop, in die Mpumalanga-provinsie geleë.
Verblyf word in 3 en suite-kamers gebied. Die kamers is individueel versier en gemeubileer met dubbelbeddens. Die en suite-badkamers het óf 'n stort en óf 'n bad.
Dié kamers deel 'n sitarea met 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Beperkte onderdakparkeerplek word vir gaste voorsien. Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Kaapsehoop is bekend vir sy ongewone rotsformasies, die eiendom is 'n paar tree van hierdie natuurskoon af geleë. Die eiendom word gereeld deur wilde perde, blouape, bobbejane, poue en eende besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 147 Du Preez Street, Kaapsehoop, 2109, Mpumalanga
- Gaste dink Kattekwaad Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaapsehoop Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 147 Du Preez Street, Kaapsehoop, 2109, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang