Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaya Cabhozi at 306 on Heights Road

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Leatitia S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2022

Wow - wat 'n pragtige plek en uitsig! Die verblyf was fantasties: netjies, skoon, alles wat jy nodig mag hê, baie vriendelike gasvrou en pragtige uitsig. Ek sou wel noem dat die huis nie stap-afstand van enige plek is nie (die pad is werklik baie steil op na die huis). Maar behalwe vir dit, sal ons enige tyd weer daar gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Kaya Cabhozi at 306 on Heights Road
Baie dankie vir julle moeite om ons verblyf te resenseer. En baie dankie vir ons "kookwater" terugvoering. Word opreg waardeer. Annette

Marietjie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Puik, mooi, skoon en netjiese verblyf. Pragtige blyplek teen die berg met die mooiste uitsig oor die see en berge. Ons het heerlik gebly in die pragtige huis met alles wat jy nodig het en nog baie meer. Baie mooi plek. Dis werklik 'n wonderlike plek om te gaan vakansie hou. Baie dankie aan Annette en Irma.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shelley E
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2019

An awesome place! Loved our stay! Our hosts were very welcoming, the view lovely, the quality of the accommodation was outstanding with everything you could think of and some extra touches too! Couldn't have chosen a better place for a getaway! Would recommend without hesitation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Kaya Cabhozi at 306 on Heights Road
Ah thank you so much Shelley for your kind words and beautiful review! Such a pleasure to accommodate such happy and enthusiastic people. Maybe next time the sunny weather will create an opportunity to go paragliding as well. Have a wonderful week. From a sunny Wilderness

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogte-weg 306, Wilderness Heights, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjIMnPZcpEXnK5HpupZ4ULT9BLueuyMhYYQMn6T0nI2AdSrr046?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 306 Hoogte Road Wilderness Heights 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.986791256522 22.576080858707

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang