Rustenzicht
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Carlo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Marizelle P - Mei 2024
Algehele gradering
Beste plek in Noord-Wes!
Adri V - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker ontspanned.
Juliana O - Des 2023
Algehele gradering
Lekker kuier plek.
Floris S - Aug 2024
Algehele gradering
Wonderful and peaceful.
Willie V - Aug 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gerus en sal definitief weer daar plek bespreek.
Lees meerAthi M - Apr 2024
Algehele gradering
A lovely relaxing time with the family.
Anri L - Apr 2024
Algehele gradering
We enjoyed the peace and quiet a lot.
Riaan K - Sep 2023
Algehele gradering
Alles was reg met aankoms.
Elsje J - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlike, rustige kuier net om die draai.
Lees meerCeleste W - Mrt 2023
Algehele gradering
Relaxing, quiet, beautiful.
Surina B - Apr 2023
Algehele gradering
Ons as 'n familie het heerlik gekuier ten spyte van die beurtkrag. Laetitia en Peet is uitstekende gashere!
Lees meerRustenzicht se terugvoer
Goeiedag Surina, dankie vir jou terugvoer en ons neem kennis van jou voorstel! Die tariewe wat ons vra vir ons eenhede, regverdig egter nie dat ons die kragopwekker sonder n ekstra koste aan verbonde beskikbaar kan stel nie, daarom maak ek seker dat gaste verwittig word voor hul arriveer, van o.a. beurtkrag skedules, en die saambring van ekstra lampies! Die gasfasiliteit met toerusting is daar vir gaste se gerief met of sonder beurtkrag! Jy het my egter verseker met jul vertrek dat alles in orde was en julle as familie baie lekker gekuier het!
Boitumelo M - Des 2023
Algehele gradering
Mix bag of great and terrible service.
Wessel S - Des 2022
Algehele gradering
Absolutely stunning!
Lees meerDino D - Des 2022
Algehele gradering
Beautiful getaway in the bush.
Erica D - Feb 2022
Algehele gradering
Ontspannend en gemaklik.
Rustenzicht se terugvoer
Dankie vir jou positiewe terugvoer, Erica.
Dit was n plesier om julle as familie te akkommodeer.
Kom kuier gerus gou weer!
Groete
Peet & Laetitia
Jako R - Jan 2022
Algehele gradering
Puik akkommodasie met ongelooflike personeel.
Adele V - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Rustenzicht se terugvoer
Baie dankie vir julle kuier hier by ons op Kaya Inkuni. Dit was 'n voorreg om julle as groep te huisves.
Ek sal julle enige tyd terug verwelkom.
Warm Groete
Laeitita
Heinrich K - Des 2022
Algehele gradering
Rustig en stil.
Cecile D - Jul 2021
Algehele gradering
Baie rustig en mooi natuurskoon. Ideale plek vir rus en ontspan.
Rustenzicht se terugvoer
Baie dankie Cecile, dit was n voorreg om julle te akkommodeer.
Kom kuier gerus weer by ons!
Groete en bly gesond!
Laetitia
Jg V - Aug 2020
Algehele gradering
Was daar vir "mini" honeymoon en hul het uit hul pad gegaan om dit spesiaal te maak.
Christelle S - Des 2019
Algehele gradering
Was 'n ongelooflike ondervinding en 'n wonderlike plek.
Francois S - Nov 2019
Algehele gradering
Onvergeetlik, kos vir die siel.
Andre F - Nov 2018
Algehele gradering
Alles pragtig en uitsonderlike diens, met heerlike etes.
Robert H - Mei 2018
Algehele gradering
Ons het ons verblyf baie geniet dit was uit die boonste rakke.
Allanah K - Apr 2018
Algehele gradering
Awesome hosts, accommodation and excellent breakfast.
Francois S - Nov 2018
Algehele gradering
Wonderlik, rus vir my siel.
Kristof A - Aug 2018
Algehele gradering
Ongelooflik beïndruk met Kaya-Inkuni.
Christelle C - Sep 2017
Algehele gradering
What an amazing place with even more amazing hosts.
Lees meerAgnes M - Apr 2017
Algehele gradering
We enjoyed every moment, it is a very clean place and is safe there. Will visit again soon.
Jan M - Nov 2017
Algehele gradering
Hemels.
Rustenzicht se terugvoer
Baie dankie vir jul kuiertjie. Ons is bly dat jul lekker kon uitrus. Ons strewe is dat gaste sielerus vind wanneer hulle hierheen kom. Dankie dat jul alles so netjies agtergelaat het. Kom kuier gerus gou weer. Moet asb. nie ophou saam met ons bid vir reen nie.
Meghann C - Des 2017
Algehele gradering
Rustige vakansie in die bos.
Palesa R - Nov 2017
Algehele gradering
Beautiful place to relax, I loved it.
Divan V - Sep 2017
Algehele gradering
Salig tussen die pragtige natuur.
Rustenzicht se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Dit was 'n voorreg om julle as vriende te ontmoet. Ons doen egter alles in ons vermoë om die staat op hul tone te hou vir die provinsiale pad wat steeds nie herstel is nie. Kom kuier gerus weer. Ons nuwe dam by die lodge waar gaste kan ontspan, is herstel en ons vertrou ook dat dit weldra genoeg sal reën om die dam vol water te kry en dit sal hopelik die wild nader trek aan die lodge. Groete en seën, Laetitia.
Ina B - Okt 2016
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Rustenzicht se terugvoer
Hallo Ina, baie dankie vir jou en Gerhardt se ondersteuning. Ons vertrou om julle gou weer te sien. Dit was n voorreg om julle hier te akkommodeer.
Groete
Peet & Laetitia, Kaya Inkuni Game Lodge
Gert C - Mei 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Belinda P - Feb 2016
Algehele gradering
Dit was baie lekker rustig.
Rustenzicht se terugvoer
Baie dankie Belinda, julle sal beslis weer moet kom kuier en dan werk ons 'n wildrit met 'n sundowner tydens sonsondergang vir julle in.
Swazi M - Des 2016
Algehele gradering
We had a nice out of town retreat with the girls. The place was amazing.
Pheto M - Okt 2016
Algehele gradering
Just what I have expected.
Sarien V - Jun 2016
Algehele gradering
Baie lekker plek vir gesinsnaweek!
Lees meer- Kapasiteit: 29 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wysfontein 427, Moedville, Rustenburg, 0348, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang