Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaya La Provence

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
John M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Excellent. It was just what we needed. Will make future bookings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Pragtig, veilig, smaakvol gemeubileerd. Pragtige tuin, pragtige, smaakvol gemeubileerde akkommodasie met alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neil & Nicky
Kaya La Provence
Thank you so much Janine. It was wonderful to have you with us.

Charlotte C
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Cosy, clean and comfortable unit with a lovely patio. The location is also central to the venues that I want to visit when in Cape Town. The hosts are friendly and helpful. My sister and I will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lovely place. Beautiful place, very clean and had everything we needed. Loved the garden. The host was very helpful and kind. Thanks for a wonderful stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Oornag blyplek vir naweek kuier. Het beslis my nuwe oornagplekkie in die Kaap gekry. Lieflike plekkie om te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neil & Nicky
Kaya La Provence
Thank you Nico. Look forward to seeing you again.

Abrie V
1 nag Gesin met tieners
4.6
Sep 2024

Goeie verblyf opsie in Kaapstad. Die verblyf was baie netjies en skoon, gerieflik en die gasheer se verwysing vir ontbyt binne stapafstand was net so goed. Die gasheer het ons ook tegemoed gekom met ons later vlug, wat ons baie waardeer het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Esta S
1 nag Gesin met tieners
4.6
Sep 2024

Oornag vir sport. Die plek is baie netjies en goed ingerig. Alles is daar wat jy benodig. Die plek was ook mooi en skoon.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Ek sal weer terug gaan. Die eienaars is lieflike mense en die cottage was baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiffany V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Amazing hosts! Very friendly. The place was clean and they provided all the little necessities. The place is absolutely stunning! Very well kept. The hosts were amazing, I used the house as a getting-ready venue for my wedding. The hosts even gave us champagne to celebrate, that was really sweet. When I returned with my husband, the house was beautifully cleaned and they made the bedroom beautiful. I definitely recommend staying here. The only regret I have is not getting into the jacuzzi but I will definitely stay here again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neil & Nicky
Kaya La Provence
Hi Tiffany, thank you for the wonderful review. It was such a pleasure to have you here with us on your wedding weekend. All the best going forward with married life. May it be a truly exciting time of your life. All the best. Neil and Nicky

Jana S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Dit was 'n plek om rustig te wees en saam te kan kuier! Die akkommodasie was netjies en stylvol. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Neil & Nicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Studenteweg 10, Plumstead, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2dae9c2b3586aa4a6329a8e162f0ed5463902b9000f773c2855fa20c9cb605b70351ace87a2ae7b5b3183c975f59b537d95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 10 Students Way Plumstead 7800 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.017275683828 18.461324125528

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang