Kaya La Provence
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Neil & Nicky Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
John M - Jun 2024
Algehele gradering
Excellent.
Janine R - Mei 2024
Algehele gradering
Pragtig, veilig, smaakvol gemeubileerd.
Kaya La Provence se terugvoer
Thank you so much Janine. It was wonderful to have you with us.
Charlotte C - Apr 2024
Algehele gradering
Cosy, clean and comfortable unit with a lovely patio.
Candice G - Mrt 2024
Algehele gradering
Lovely place.
Nico L - Mrt 2024
Algehele gradering
Oornag blyplek vir naweek kuier.
Kaya La Provence se terugvoer
Thank you Nico.
Look forward to seeing you again.
Abrie V - Sep 2024
Algehele gradering
Goeie verblyf opsie in Kaapstad.
Esta S - Sep 2024
Algehele gradering
Oornag vir sport.
Natasha V - Des 2023
Algehele gradering
Ek sal weer terug gaan.
Tiffany V - Apr 2023
Algehele gradering
Amazing hosts! Very friendly. The place was clean and they provided all the little necessities.
Lees meerKaya La Provence se terugvoer
Hi Tiffany, thank you for the wonderful review. It was such a pleasure to have you here with us on your wedding weekend. All the best going forward with married life. May it be a truly exciting time of your life. All the best. Neil and Nicky
Jana S - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was 'n plek om rustig te wees en saam te kan kuier!
Bronwyn B - Feb 2023
Algehele gradering
Perfect.
Sybel S - Feb 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Marowhan E - Jan 2023
Algehele gradering
Alles was net perfek.
Charlotte C - Mrt 2023
Algehele gradering
Gesellige kuierplek.
Kaya La Provence se terugvoer
Thank you Charlotte. Nicky and I appreciate the wonderful feedback.
Lieghche C - Jul 2022
Algehele gradering
Personally it was my first time in Cape Town and the accommodation we chose just made it more of a wonderful experience.
Kaya La Provence se terugvoer
Thank you so very much Lieghche. Was such a pleasure to have you with us and look forward to seeing you again in the future some time.
Regards
Neil & Nicky
Sybel S - Aug 2022
Algehele gradering
Fantasties!
Kaya La Provence se terugvoer
Thank you Sybel. It is always such a pleasure to have your husband stay with us.
Till next time.
Neil and Nicky
Jon F - Nov 2021
Algehele gradering
Amazing stay!
Kaya La Provence se terugvoer
Dear Jon,
Thank you for your kind feedback! We do appreciate it very much!
Kind regards,
Annelies
Gadija F - Sep 2021
Algehele gradering
Fantastic stay.
Kaya La Provence se terugvoer
Thank you for your kind words! We certainly hope to see you again in the future!
Chantelle N - Nov 2021
Algehele gradering
Europese elegansie in die hart van Kaap.
Kaya La Provence se terugvoer
Baie dankie Chantelle, vir jou terugvoering. Ons waardeer dit baie.
Vriendelike Groete,
Louis en Annelies
Christel V - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker kuier in gespasieerde studio - was heerlik gewees.
Kaya La Provence se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering.
Monique D - Mrt 2020
Algehele gradering
Ongelooflik in alle aspekte!
Kaya La Provence se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was baie lekker om jou as gas te hê. Hopelik sien ons jou weer.
Vriendelike groete
Annelies
Dion J - Des 2019
Algehele gradering
Huis weg van huis.
Kaya La Provence se terugvoer
Baie dankie Dion en familie! Julle was puik gaste en dit was 'n plesier om julle hier te hê!
Groete,
Annelies & Louis
T.e. M - Nov 2019
Algehele gradering
Excellent stay over.
Kaya La Provence se terugvoer
Thank you so much for your kind words! It was likewise a pleasure to have you as a guest! Look forward to see you again!
Kind regards
Annelies
Marsha K - Jul 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Kaya La Provence se terugvoer
Beste Marsha,
Baie dankie dat jy so 'n wonderlike gas in ons huis was. Dit sal 'n plesier wees om jou weer te huisves in die nabye toekoms.
Groete,
Lorraine
Marieta K - Jun 2019
Algehele gradering
The host Lorraine was warm and friendly, just what I needed after a long and tiring day.
Kaya La Provence se terugvoer
Dankie Marieta vir jou terug voering.Was vir my heerlik om jou te akkommodeer. Ek hoop ons sien jou sommer weer gou-gou.
Neville B - Okt 2017
Algehele gradering
Fantasties lekker.
Kaya La Provence se terugvoer
Dankie Neville vir jou positiewe terugvoering. Dit was n groot plesier om julle in die cottage te huisves en dankie dat julle sulke wonderlike gaste was.
Conohick O - Aug 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Kaya La Provence se terugvoer
Ai, dit was so lekker met julle in die huis. Baie dankie vir die pragtige terugvoering. Sterkte met al julle opwindende dinge.
Sean T - Mei 2017
Algehele gradering
Lorraine was ongelooflik, wat 'n fantastiese naweek by haar gastehuis. Baie baie dankie Lorraine, 10 uit 10.
Kaya La Provence se terugvoer
Sean en Anchen
Baie dankie vir julle terugvoering. Die mooi woorde word baie waardeer en dit was vir my net so lekker dat julle by Kaya La Provence kom kuier het. Ons hoop om julle sommer weer gou-gou te sien.
Sandra H - Apr 2017
Algehele gradering
Lorraine is 'n uitstekende gasvrou en het baie moeite gedoen.
Kaya La Provence se terugvoer
Dankie vir jou wonderlike kommentaar Sandra. Dit sal n voorreg wees om julle weer te verwelkom!!
Elmarie V - Jul 2016
Algehele gradering
Ons het die rustigheid geniet.
Ansie F - Mrt 2016
Algehele gradering
Beste verblyf in 'n lang tyd.
Stephen V - Apr 2016
Algehele gradering
Gesin vriendelik en goed geleë vir my behoefte.
Kaya La Provence se terugvoer
Beste Stephen
Baie dankie vir jou terugvoer oor ons self sorg eenheid. Dit was aangenaam om vir jou en Tanja te ontmoet. Dankie ook dat julle die cottage so netjies agter gelaat het. Jammer ek kon julle nie langer uithelp nie maar ek hoop om julle gou weer hier te verwelkom
Groete
Lorraine
Gavin L - Apr 2016
Algehele gradering
The B&B is well appointed and homely.
Kaya La Provence se terugvoer
Dear Gavin
It was a huge pleasure hosting such a friendly and neat family in our B&B. I truly hope to have you and your lovely parents back in the near future. Thank you for your kind review.
Kind regards
Lorraine
Yaa-hindh F - Des 2015
Algehele gradering
A slice of heaven.
Kaya La Provence se terugvoer
It was so wonderful having you as guests Yaa-Hindh. You left the room and braai area immaculate clean and it was a pleasure having two beautiful and friendly guests in the house. I hope to see you again in the near future!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Studenteweg 10, Plumstead, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang