Kaya La Provence
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Studenteweg 10, Plumstead, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
- Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kaya La Provence is op die grens van Constantia en Wynberg geleë. Dit is slegs 'n klipgooi van die pragtige Constantia Wynroete af, en hierdie eenheid lê halfpad tussen Kaapstad en Muizenberg.
Kaya La Provence se verblyf is in 'n tuin geleë en bied slaapplek in 'n Selfsorgkothuis met slaapplek vir 4 en 'n Selfsorg-ateljee met slaapplek vir 2.
Die selfsorgkothuis is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit beskik oor 'n hoofslaapkamer met 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kleiner kamer het 'n driekwartbed en daar is 'n enkelbed in die sitarea. Die kothuis het 'n gesinsbadkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak.
Die kothuis het 'n sit- en eetarea, 'n privaat, klein buitebraai-area en 'n ontbythoekie met 'n uitsig oor die swembad en tuin, sowel as op Constantia se pragtige berg. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv, Netflix en gratis WiFi in. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolf, ketel, broodrooster en ander basiese toebehore toegerus. Daar is 'n klein binnehof buite die kombuis met 'n wasgoedlyn.
Die stylvolle oopplan-ateljeewoonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n moderne badkamer met 'n groot, luukse stort. Die kombuis het 'n yskassie, broodrooster, ketel, stoofplaat, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware. Ander geriewe sluit 'n werkspasie of etenstafel, gratis WiFi en 'n TV met DStv en Netflix in. Die stapeldeure lei na 'n khoisvisdam en fontein, sowel as 'n uitsig oor die swembad en op die Constantiaberg.
Alle gaste is welkom of van die gemeenskaplike area soos die sondek en swembad gebruik te maak, asook verskeie sitarea op die perseel in die rustige.
Daar is 'n omsetter wat die WiFi, TV en lig in die sitarea tydens beurtkrag ondersteun.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Neil & Nicky Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Studenteweg 10, Plumstead, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
- Gaste dink Kaya La Provence het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Studenteweg 10, Plumstead, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang