Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaya Selati

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Denis Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 82

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Kaya Selati
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Schalk G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk G

Goeie diens.

Vriendelike en goeie diens.

Barbara L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Barbara L

Sal weer by Selati bespreek.

Personeel baie behulpsaam en het ons dadelik laat tuis voel. Johan het kort-kort opgevolg of ons nog tevrede is. Baie goeie diens, dankie.

Relebohile M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Relebohile M

Excellent.

A wonderful place indeed.

Marius B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Baie vriendelike diens. Kamer netjies en skoon. Was ontvang deur Debbie wat uiters vriendelik en hulpvaardig is.

Sal verblyf beslis aanbeveel.

Robert B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert B

Baie rustig, dankie.

Dink 'n seepbakkie in die stort kort en asblikke in die kamer. Ek verstaan dit is oor die feesseisoen, maar het in die hitte nogal uitgesien na die swembad.

Ben K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben K

Baie rustig, skoon en netjies.

Die plekkie is baie stil en aangenaam behalwe dat daar nie warm water was nie, moes van ander stort gebruik maak.

Kaya Selati se terugvoer

Goeie dag Ben

Ons onverskoning oor die warm water die storte werk met gas so die warm water vat so n rukkie om deur te kom veral as daar n nuwe bottle op is

Ek verseker jou volgende keer verloop alles seep glad

Jy moet n baie lekker dag he

Kaya Selati
Maryann L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maryann L

Baie naby aan Johannesburg Skydiving Club, skoon en netjies.

Skoon, netjies, veilig en stil.

Anande V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anande V

Dit was gemaklik en rustig.

Ons het lekker gebly. Alles mooi skoon en netjies.

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selati-straat 38, Carletonville, 2499, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5ODY5N2RhLWQyOTctNDQxNi1hMWQ0LTE0ZWJjM2NhOTZjOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 38 Selati Street Carletonville 2499 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -26.356151081063 27.378407335286

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang