Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaya Selati

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Schalk G
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Sep 2023

Goeie diens. Vriendelike en goeie diens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Barbara L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2021

Sal weer by Selati bespreek. Personeel baie behulpsaam en het ons dadelik laat tuis voel. Johan het kort-kort opgevolg of ons nog tevrede is. Baie goeie diens, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Relebohile M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Excellent. A wonderful place indeed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius B
1 nag Besigheidsreis
4.6
Aug 2019

Baie vriendelike diens. Kamer netjies en skoon. Was ontvang deur Debbie wat uiters vriendelik en hulpvaardig is. Sal verblyf beslis aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Robert B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Baie rustig, dankie. Dink 'n seepbakkie in die stort kort en asblikke in die kamer. Ek verstaan dit is oor die feesseisoen, maar het in die hitte nogal uitgesien na die swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben K
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Okt 2017

Baie rustig, skoon en netjies. Die plekkie is baie stil en aangenaam behalwe dat daar nie warm water was nie, moes van ander stort gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Denis
Kaya Selati
Goeie dag Ben Ons onverskoning oor die warm water die storte werk met gas so die warm water vat so n rukkie om deur te kom veral as daar n nuwe bottle op is Ek verseker jou volgende keer verloop alles seep glad Jy moet n baie lekker dag he

Maryann L
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2017

Baie naby aan Johannesburg Skydiving Club, skoon en netjies. Skoon, netjies, veilig en stil.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anande V
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Jul 2017

Dit was gemaklik en rustig. Ons het lekker gebly. Alles mooi skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Denis Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 82

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selati-straat 38, Carletonville, 2499, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5ODY5N2RhLWQyOTctNDQxNi1hMWQ0LTE0ZWJjM2NhOTZjOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 38 Selati Street Carletonville 2499 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -26.356151081063 27.378407335286

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang