Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaya Stay

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Oncemore Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 6 resensies vir Kaya Stay
Netheid
3.0/5
Diens
2.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.3/5
Marnelle S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marnelle S

Baie goed geleë, skoon en netjies.

Die verblyf was baie goed geleë. Ons het die DHL-stadion en Waterfront besoek. Bietjie moeilik met die optel van die sleutel by 'n ander hotel, maar ons het reggekom. Netjies en skoon. Was tevrede met ons keuse. Dankie aan Nicole - sy was baie behulpsaam.

Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Eugene G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene G

Surprisingly comfy and well laid out.

Will definitely keep this place on my favourites list.

Phillip B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Phillip B

Excellent.

One of the best destinations.

Kaya Stay se terugvoer

Thank you for your feedback, we really enjoyed hosting you.

Kaya Stay
David G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
David G

Was glad nie aangenaam nie, niks het gewerk nie ek beveel dit glad nie aan nie, hou maar verby.

Oncemore was baie ongeskik toe ons bel om te hoor waar kan ons sleutels optel, foon in ons oor doodgedruk. Mikrogolf werk nie, ligte werk, remote vir in- en uitgang werk nie. Haal maar die plek van julle lys af asb. Foto's ook nie hoe plek binne lyk nie.

Kaya Stay se terugvoer

Thank you for your feedback, we really enjoyed hosting you.

Kaya Stay
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hospitaalstraat 10, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA500999cc389e66758d1f8a7ecd6fb00e20219ea6a4e70f8c5854b7c0c6306abf1da6c47cc6680a54517b4639b46f62eb7c4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 6 5 1 4 10 Hospital Street De Waterkant 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.91502 18.4210299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang