Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

KayanZee Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoemansdrift-weg, Jumanji 17, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Kayanzee Lodge is op die oewer van die Vaalrivier geleë en bied selfsorgverblyf vir tot 8 volwassenes en 3 kinders.

Die huis bestaan uit 4 kamers, elk met 'n en suite-badkamer. Gerieflikheidshalwe word badhanddoeke en elektriese komberse voorsien. Die eerste en derde kamers het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die tweede kamer bestaan uit 'n dubbelbed. Die vierde kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed.

Die huis het 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond en 'n yskas. Die oopplan-kombuis, -eetarea en TV-kamer is ideaal om familie of vriende te onthaal. Die buite-vermaakarea het 'n swembad, lapa, braai-area en visvangplek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stefna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Schoemansdrift-weg, Jumanji 17, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink KayanZee Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoemansdrift-weg, Jumanji 17, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhJAYxnVIl3EEbdAFvqbXGjIsniDc7yPPgxfnzDKQiE6kujGpJn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 8) 17 5 1 5 Schoemansdrift Road Jumanji 17 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.927705393622 27.402447271164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang