Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

KayanZee Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoemansdrift-weg, Jumanji 17, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Kayanzee Lodge is op die Vaalrivieroewer geleë en bied selfsorgverblyf aan 8 volwassenes en 3 kinders.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers met 'n en suite-badkamers. Badhanddoeke en elektriese komberse word voorsien. Die eerste en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed.

Die kombuis is met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond en 'n yskas toegerus. Die kombuis, eetarea en TV-kamer is ‘n oopplan-area, ideaal vir familie en vriende om saam te kuier. Buite is daar ‘n swembad, ‘n lapa, braaigeriewe en visvangplek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir KayanZee Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stefna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Schoemansdrift-weg, Jumanji 17, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink KayanZee Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoemansdrift-weg, Jumanji 17, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhJAYxnVIl3EEbdAFvqbXGjIsniDc7yPPgxfnzDKQiE6kujGpJn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 8) 17 5 1 5 Schoemansdrift Road Jumanji 17 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.927705393622 27.402447271164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang