Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaycharoz

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Kaycharoz
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Christiaan D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan D

Uitstekende diens.

Dit was 'n besonderse naweek, alles was lekker, gasvryheid en uitstekende diens.

Koos S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos S

Huis is goed maar ander huurders se geraas was oorverdowend en onophoudend.

Kaycharoz is in die St Claire-kompleks. Ongelukkig het die huurders van 'n ander huis in die kompleks, ons naweek baie onaangenaam gemaak. Die reëls van die kompleks lui dat daar stilte vanaf 22:00 saans moet wees. Die Vrydagaand is klipharde, oorverdowende musiek gespeel en is 'n gesingery vanaf vroegaand gehoor. Ons en talle ander mense het gekla by die bestuur en huiseienaar. Baie behulpsaam. Ondanks verskeie polisiebesoeke, kon slegs beurtkrag die musiek tydelik om 24:00 stop. Van baie vroeg af (voor 5:00) het die lawaai hervat. My dogter en haar baba was wakker vir voedings. Die lawaai het voortgeduur tot baie laat Saterdagaand (na middernag) en het vroeg Sondagoggend weer begin.

Kaycharoz se terugvoer

Goeiedag Mnr Schoonees
Wil net weereens verskoning vra vir die geraas, soos u vernem het het al die mense in die kompleks 'n klag by die HOA ingedien en volgens reëls word die eienaars van die betrokke gaste huise beboet. Ons sal slegs die verslag kry na 'n vergadering en ek sal u persoonlik in kennis stel van die besluite en aksies teen die eienaars.

Baie dankie dat u die skrywe gerig het, dit sal baie help in die toekoms.

Vriendelike groete

Kaycharoz
Elizabeth W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth W

Absoluut fantasies en 'n hanetree van die see af.

Dis is 'n lafenis vir jou siel.

Frank D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank D

Fantasties en baie ontspannend.

Ek my eggenoot, en vier volwasse kinders het heerlik tuisgegaan. Die gastehuis is sentraal geleë, vir besigtigingsuitstappies en inkopies in die die omgewing. Vriendelike bure verseker 'n aangename verblyf.

Ebrahim P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ebrahim P

We had an excellent stay.

Kaycharoz is close to beach. Not far from Langebaan and Mykonos casino.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het heerlik gebly.

Kaycharoz is naby die strand. Nie ver van Langebaan en Mykonos nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

John C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John C

Terrific value for money.

Mary-Antoinette was so so helpful. Hope to visit again soon.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende waarde vir geld.

Mary-Antoinette was so behulpsaam. Hoop om binnekort weer te besoek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Rohan V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rohan V

Great. 'n Kaggel in die winter is altyd lekker. Of vra gaste om hul eie verwarmer te bring.

Het verwag dat huis naby see sal wees, veral met die inligting wat sê dat die voorstoep op die see uitkyk. Baie dankie vir uitstekende kliëntediens. Hulle is soos ons sal sê oppit.

Christopher W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher W

Wow, what an amazing experience, thanks to tannie Corrine, Tannie Antoinette and Gd for the wonderful experience. God bless you all richly.

The space ain't big enough for me to even start to explain the journey we had at Kaycharoz. It was such an amazing time. Thanks to each, the host and all. You guys rock. Can't wait to book the next holiday.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Claire-keeromstraat 6, Blouwater Bay, Saldanha, 7394, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41972dee42040bcd2c0ec06cd84aa4b997bf029b6147647d7d32926ec0268a2869a4a2968e5ac3db86114c577e19f5efe9c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 6 St Claire Close Blouwater Bay 7394 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.993645952362 17.965436257978

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang