Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaycharoz

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Christiaan D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Uitstekende diens. Dit was 'n besonderse naweek, alles was lekker, gasvryheid en uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos S
Kort verblyf
4.2
Jan 2024

Huis is goed maar ander huurders se geraas was oorverdowend en onophoudend. Kaycharoz is in die St Claire-kompleks. Ongelukkig het die huurders van 'n ander huis in die kompleks, ons naweek baie onaangenaam gemaak. Die reëls van die kompleks lui dat daar stilte vanaf 22:00 saans moet wees. Die Vrydagaand is klipharde, oorverdowende musiek gespeel en is 'n gesingery vanaf vroegaand gehoor. Ons en talle ander mense het gekla by die bestuur en huiseienaar. Baie behulpsaam. Ondanks verskeie polisiebesoeke, kon slegs beurtkrag die musiek tydelik om 24:00 stop. Van baie vroeg af (voor 5:00) het die lawaai hervat. My dogter en haar baba was wakker vir voedings. Die lawaai het voortgeduur tot baie laat Saterdagaand (na middernag) en het vroeg Sondagoggend weer begin.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Andre
Kaycharoz
Goeiedag Mnr Schoonees Wil net weereens verskoning vra vir die geraas, soos u vernem het het al die mense in die kompleks 'n klag by die HOA ingedien en volgens reëls word die eienaars van die betrokke gaste huise beboet. Ons sal slegs die verslag kry na 'n vergadering en ek sal u persoonlik in kennis stel van die besluite en aksies teen die eienaars. Baie dankie dat u die skrywe gerig het, dit sal baie help in die toekoms. Vriendelike groete

Elizabeth W
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Absoluut fantasies en 'n hanetree van die see af. Dis is 'n lafenis vir jou siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank D
Kort verblyf
5.0
Jan 2021

Fantasties en baie ontspannend. Ek my eggenoot, en vier volwasse kinders het heerlik tuisgegaan. Die gastehuis is sentraal geleë, vir besigtigingsuitstappies en inkopies in die die omgewing. Vriendelike bure verseker 'n aangename verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ebrahim P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2020

Ons het heerlik gebly. Kaycharoz is naby die strand. Nie ver van Langebaan en Mykonos nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2020

Uitstekende waarde vir geld. Mary-Antoinette was so behulpsaam. Hoop om binnekort weer te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rohan V
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Sep 2020

Great. 'n Kaggel in die winter is altyd lekker. Of vra gaste om hul eie verwarmer te bring. Het verwag dat huis naby see sal wees, veral met die inligting wat sê dat die voorstoep op die see uitkyk. Baie dankie vir uitstekende kliëntediens. Hulle is soos ons sal sê oppit.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christopher W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2019

Wow, what an amazing experience, thanks to tannie Corrine, Tannie Antoinette and Gd for the wonderful experience. God bless you all richly. The space ain't big enough for me to even start to explain the journey we had at Kaycharoz. It was such an amazing time. Thanks to each, the host and all. You guys rock. Can't wait to book the next holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Claire-keeromstraat 6, Blouwater Bay, Saldanha, 7394, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41972dee42040bcd2c0ec06cd84aa4b997bf029b6147647d7d32926ec0268a2869a4a2968e5ac3db86114c577e19f5efe9c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 6 St Claire Close Blouwater Bay 7394 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.993645952362 17.965436257978

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang