Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaycharoz

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Claire-keeromstraat 6, Blouwater Bay, Saldanha, 7394, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kaycharoz is 'n ruim selfsorghuis vir 'n gesin van 6 mense in Blouwaterbaai, Saldanha, en is 400 m van die strand af geleë.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en die voorstoep bied 'n gedeeltelike see-uitsig. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddens en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die etenstafel geniet word, en gaste kan in die sitkamer met 'n TV met DStv ontspan.

Kaycharoz is 3 km vanaf die sentrum van Saldanha, 14 km vanaf Vredenburg en 17 km vanaf Langebaan vir gaste wat daarvan hou om te verken. Saldanha bied verskeie restaurante en gaste kan die South Head-vuurtoring of die North Head-vuurtoring besoek, bergfietsry, visvang en duik.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Kaycharoz
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • St Claire-keeromstraat 6, Blouwater Bay, Saldanha, 7394, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kaycharoz het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Claire-keeromstraat 6, Blouwater Bay, Saldanha, 7394, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41972dee42040bcd2c0ec06cd84aa4b997bf029b6147647d7d32926ec0268a2869a4a2968e5ac3db86114c577e19f5efe9c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 6 St Claire Close Blouwater Bay 7394 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.993645952362 17.965436257978

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang