Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kayleeway Apartment 10

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queens-weg 26A, Kayleeway Woonstel 10, Bantrybaai, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kayleeway Apartment 10 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel vir 4 mense, in Bantrybaai. Die woonstel is in 'n boetiekwoonstelblok geleë en bestaan uit 11 moderne woonstelle wat ontwerp is vir gerief.

Die ruim woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Daar is lugversorging in die leefarea en in albei slaapkamers, wat beide verkoelings- en verhittingsopsies bied. Gerieflikheidshalwe word linne, bad- en strandhanddoeke voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, asook 'n Nespresso-masjien, en tee, koffie, melk en suiker word met aankoms voorsien. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien en droër kombinasie is ook beskikbaar. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en stoele, en 'n sitkamer met 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis vesel-Wi-Fi is ook beskikbaar.

Die woonstelgebou is veilig met 24 uur-sekuriteit, kringtelevisiekameras en elektroniese sleutelborde op die deure. Die woonstel het ook 'n toegewyde parkeerplek.

Die woonstelgebou is sentraal geleë op die grens van Seepunt en Bantrybaai, net 300 m vanaf Seepunt-promenade. Die area bied 'n verskeidenheid puik restaurante, koffiewinkels en geriefswinkels.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Kayleeway Apartment 10
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Barbara-Ann Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 26

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Queens-weg 26A, Kayleeway Woonstel 10, Bantrybaai, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kayleeway Apartment 10 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queens-weg 26A, Kayleeway Woonstel 10, Bantrybaai, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d55f2816ab28f45bf4ffb25897934cc7a9b7076567eab4a2b45cb9c99c85dd0a50b6baba577e4ccb218c23bee456a2caced?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 26A Queens Road Kayleeway Apartment 10 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9236672 18.3809725

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang