Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kayleeway Apartment 2

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Barbara-Ann Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 26

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Kayleeway Apartment 2
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Johan L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Wonderlike woonstel.

Dit is 'n wonderlike woonstel en baie goed geleë.

Annemarie O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie O

Die perfekte verblyf.

Ons het heerlik gekuier! Luukse eenheid wat smaakvol gemeubileer is en goeie sekuriteit het. Dit is skoon en netjies, en baie goed toegerus. Loopafstand van restaurante, winkels en die promenade. Ons sal vir seker weer kom.

Gerrit P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit P

Baie aangename plek en absolute waarde vir geld. Vriendelike en professionele ontvangs en inboek.

Die hele plek was baie skoon, netjies en absoluut luuks met alles waaraan jy kan dink. Lieflike badkamers in elke kamer en ideaal geleë vir meeste besigheid in Kaapstad. Baie dankie, julle.

Winky R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winky R

The most perfect apartment. It looked exactly like what it looked like in the pictures.

We loved being here. The location was just perfect.

Nicole D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole D

Outstanding service from Chelsea and security staff. Would definitely stay there again.

The backup generator made load shedding a nonevent and hassle free.

Anneleen V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneleen V

Heerlike gesinsnaweek by Kayleeway.

Dit is 2de keer dat ons hier tuisgaan - ligging is baie sentraal, naby Seepunt-promenade, restaurante, besienswaardighede. Akkommodasie is uiters netjies, modern, veilige parkering - sal enige tyd aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queens-weg 26A, Kayleeway Woonstel 2, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb72aed7f1950c4d4136b95a866d8b3484a39f39c91c326a75a2c1951c65db518f6942a14d40258dae4bc2c7379d5f3695522?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 26A Queens Road Kayleeway Apartment 2 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9237192 18.3810634

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang