Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kayleeway Apartment 7

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Jadecary-lea H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Stunning apartments! Kayleeway Apartments is a great place to stay in CT. Very central, walk to restaurants and shops and so close to the beach! Absolutely would recommend to anyone looking for a place to stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ncebakazi N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Very beautiful place to be staying in. It has has everything an apartment should have. We arrived on the 22/09/2023 and checked out on the 25th. This apartment is so clean, with very nice modern furniture. Everything is top tier and the host understands everything about hospitality. I really have no complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madele V
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mrt 2024

Goeie sekuriteit en lekker om binne te kan parkeer. Nommer 7 is fantasties as jy gekry het wat jy vir geboek het! Het spesifiek vir no 7 gevra aangesien ek voorheen daar gebly het. Groot was my teleurstelling toe ek no 1 as blyplek kry. Die persoon wat my ingeboek het was "verbaas" dat ek in die verkeerde eenheid geplaas is. Eers nadat ek die bewyse vir hom aangestuur het dat ek by no 7 moes wees, het hy omverskoning gevra. 2de aksieplan was dat ek die volgende middag in no 7 kon intrek. Was die spesifieke dag uit na Franschhoek en het eers later teruggekom, so die skuif het regtig nie gehelp nie. Wat 'n lekker blynaweek moes wees is bederf deur grondvloer waar mens nie regtig deure kon oopmaak op die straat nie, want dan moet jy heeltyd in die sitkamer sit. Hoofslaapkamerdeur maak op die stoep oop, so daar is dan ook geen privaatheid nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marene V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2022

Goed toegerus, baie netjies en skoon. Sal beslis aanbeveel. Die plek was smaakvol en volledig toegerus met besondere aandag aan detail. Dit is veilig en goed geleë. Klein ekstras soos eetgoed, koffie ens. was 'n bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reon C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2021

Ongelooflike. Ons nuwe blyplek in die Kaap, baie moderne eenheid stapafstand van die see. Diens met aankoms was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Barbara-Ann Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 26

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queens-weg 26A, Kayleeway Woonstel 7, Bantrybaai, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad49bad758cf9fed3495b4eafa639f61dada389e1d34a386e0e7813017a867899ca121515de8923f2ddc8d7bc98cf8c1c3c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 26A Queens Road Kayleeway Apartment 7 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9236672 18.3809725

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang