Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kay's Keia

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Lindie E
Lang verblyf
5.0
Jan 2023

Ons het baie lekker gekuier. Dit is 'n lieflike huis en in 'n baie stil omgewing. Ons het die skoonmaakdienste baie van gebruik gemaak en Regina is regtig baie oulik. Ons het 'n paar voorstelle wat enige iemand se verblyf daar net nog lekkerder sal maar. 'n Klein asblikkie in elke kamer, en meer spieëls. Verder is dit regtig 'n lekker vakansieplek. Baie dankie aan Robin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques D
Lang verblyf Saam met vriende
4.0
Jan 2024

Ons het baie lekker gebly. Alles is daar wat jy nodig het. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Terry-lynn B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Very good. The owner was very friendly and helpful. Cleaning lady was also very friendly and the house was clean. The only unfortunate thing was that there was no backup power for loadshedding and the water pumps didn't work when the power was off.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

This is the perfect retreat to unplug and unwind from the daily hustle and grind and to just relax and recharge. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Ons tweede keer en ons sal bly terug gaan. Baie dankie. Stil en rustig. Ons persoonlike wegbreek plek geword.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugh W
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2022

Fantastic holiday home, very comfortable and value for money. Accommodating hosts. Great stay, plenty fridge and freezer space, spacious rooms, well looked after and the cleaning lady was great and reliable. Awesome hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon D
Kort verblyf
3.4
Jan 2022

It was mostly good. The pool was very mucky on the floor and the garage was not actually available for parking, apparently it was being used as a storage space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Lindie R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Kindervriendelik. Ek kan nie meer sê as die lekkerste huis en plek. Lekker atmosfeer! Ons sal definitely weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luchandre M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2021

Fantasties. Was meer as wat ons ooit kon droom. Huis was skoon, ruim en baie goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het en meer. Ons het 'n lieflike dame gehad wat ons daagliks baie gehelp het. Sal dit definitief aanbeveel aan alle familie, vriende en dit ook weer bespreek. Ons het lekker gebly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernst B
Lang verblyf
5.0
Jan 2021

Uitstekend. Huis voldoen aan al jou behoeftes. Baie lekker gebly, sal weer van hom gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Robin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Oriole-keeromstraat 3, Aloe Ridge, Keimond, 5260, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbAUoWWGt262Qre57Idt19kM1MWd3P4GZm60OHFW8JclRE6UfOG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 3 Oriole Close Aloe Ridge 5260 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 12:00 -32.67664788459 28.372003659707

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang