Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kay's Sleep Inn

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olive Schreiner-straat 46, Parow-Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kay's Sleep Inn is 'n selfsorgwoonstel op die gasheer se perseel in Parow-Noord, Kaapstad. Die eiendom is ideaal as 'n basis vanwaar jy die verskeie besienswaardighede en geriewe in die Noordelike Voorstede van die stad kan verken.

Dié woonstel het 'n privaat ingang, bied slaapplek aan 4 persone en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die gedeelde badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die eenheid het 'n oopplan-kombuisie met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, en 'n verskeidenheid breekware en toebehore om te gebruik.

Die eenheid het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Gaste is welkom om van die gasheer se swembad en die braaigeriewe buite die eenheid gebruik te maak. Daar is veilige parkeerplek vir 1 motor op die perseel beskikbaar.

Kay's Sleep Inn is ook naby restaurante, winkels, Parow Gholfklub geleë, binne 14 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en Lagoon Beach, en sowat 18,5 km vanaf Kaapstad CBD.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir Kay's Sleep Inn
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Olive Schreiner-straat 46, Parow-Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kay's Sleep Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olive Schreiner-straat 46, Parow-Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b55dd81d0ccfedf36c1b4fe78cc31b0fe8a098526b7e99e8fb59c67c60d6ed283ed0a4e31de5f0d8922e01271405ab344c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 46 Olive Schreiner Street Parow North 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.8865266 18.5870865

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang