Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kazondwe Lodge

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ngonga Village, Ngonga, 0000, Zambezi
  • Vanaf R3 924 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kazondwe Lodge is in Ngonga in Namibië en bied verblyf in 'n klein en unieke lodge met aandag aan detail.

Verblyf word gebied in tentverblyf met en suite-badkamers, en 2 ateljees met lugversorging en en suite-badkamers. Die tentverblyf en ateljee is beskikbaar op 'n B&B en aandete-basis en die tweede ateljee is beskikbaar op 'n selfsorgbasis. Etes kan vooraf gereël word.

Die tentverblyf het elk 2 enkelbeddens en 'n klein badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. ’n Dek voor die tent bied sitplek, en die tente word afgesonder deur rietmure vir privaatheid.

Een van die ateljees is 'n gesinsateljee wat geskik is vir 2 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas, oond, stoof, 'n etenstafel met stoele en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die ateljee spog met sy eie braaigeriewe. Die tweede ateljee het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, sowel as 'n privaat stoep en sitarea.

Boonop is daar 5 gevestigde kampplekke 500 m opdraand, onder groot bome met interessante voëls.

'n Kort stappie teen die duin op sal gaste na die hooflapa neem, wat 'n pragtige uitsig oor die Kwando-vloedvlaktes het. Gaste kan die seekoeie in die seekoeipoel daaronder dophou. Die kamp is nie omhein nie en seekoeie is geneig om op die grasperke rond te loop. Olifante en ander wild dwaal ook deur die kamp.

Die lodge bied aktiwiteite soos bootvaarte en visvanguitstappies.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Kazondwe Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Susanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Ngonga Village, Ngonga, 0000, Zambezi
  • Gaste dink Kazondwe Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Zambezi Namibië
Vanaf
Vanaf R3 924
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 924
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ngonga Village, Ngonga, 0000, Zambezi
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3d6907224ce627323a3bfce2d4980b457fe154bd65af2a8525b56c078cb976759bca794058ec0d36ceb25ebc4eac6bb83c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 924 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Ngonga Village Ngonga 0000 Zambezi 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -17.949018678101 23.320130830688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang