Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kedar Heritage Lodge, Conference Centre & Spa

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 3 resensies vir Kedar Heritage Lodge, Conference Centre & Spa
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.3/5
Emma M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma M

Very clean, quiet, and peaceful place.

Easy to find, helpful, and friendly staff.

Danie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Danie V

Rustige omgewing. Uitsonderlike versameling van Suid-Afrikaanse geskiedenis.

Lekke gebly. Kliëntediens was oor die algemeen puik. Ons het net 'n klein probleempie gehad met 'n oorverhaling op die ontbytrekening die oggend van ons vertrek - met die menu wat nie duidelik is nie, en van die kelners wat in opleiding was, was dit heeltemal verstaanbaar. Phillip het dit egter vinnig reggestel en gemeld dat hulle besig is om die menu te hersien.

Sam J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Sam J

Glad nie waarde vir jou geld nie.

Die krag was lank af a.g.v. swaar weer. Daar was ook 'n watertekort. Met die kragopwekker aan was daar geen warm water nie. Die kroeg waar aandete bedien word, het nie genoeg tafels nie, so jy sit buite waar die muskiete jou opvreet. Onderhoud ontbreek veral aan die grasdakke. Leë bierblikke lê rondom die swembad. Die museum wat ek graag wou besoek was toe. Die ontbyt was puik!

Vanaf
Vanaf R1 920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 920
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 108 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R525, Rustenburg, 0309, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8509e8a6609ba61d14a6067d7dad427d79fcb6859b8cb5e8eb30d36a6617d32b50d7505b1c415e7e8a42ce6e65b6c54e807?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 920 per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 Off the R565 Rustenburg 0309 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.55104 27.120591

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang