Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kedar Heritage Lodge, Conference Centre & Spa

  • Kapasiteit: 108 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R525, Rustenburg, 0309, Noordwes
  • Vanaf R1 920 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kedar Heritage Lodge, Conference Centre & Spa bied besoekers en konferensie-afgevaardigdes 'n ontsnapping uit die tempo van moderne lewe. Dié hotel bied gerieflike oornagverblyf in Rustenburg. Die hotel is gebou op 'n gedeelte van Boekenhoutfontein, die historiese plaas wat eens aan president Paul Kruger behoort het.

Hierdie hotel bied gaste 'n keuse van 65 pragtig ingerigte kamers en suites met 'n Afrika-tema, almal met en suite-badkamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Al die kamers bied bykomende geriewe soos lugversorging, 'n lessenaar, 'n haardroër, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe.

Kedar is ook die ideale venue vir funksies, troues en konferensies, en kan voorsiening maak vir tot 100 gaste met 'n natuurlike sjarme en historiese belangstelling. Geriewe sluit die bekende Paul Kruger Museum, Kedar Spa, 3 tema-restaurante, 'n swembad en privaat wildritte in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.3
Diens
4.3
Veiligheid
3.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Langs die R525, Rustenburg, 0309, Noordwes
  • Gaste dink Kedar Heritage Lodge, Conference Centre & Spa het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Rustenburg Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 920
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 108 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R525, Rustenburg, 0309, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8509e8a6609ba61d14a6067d7dad427d79fcb6859b8cb5e8eb30d36a6617d32b50d7505b1c415e7e8a42ce6e65b6c54e807?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 920 per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 Off the R565 Rustenburg 0309 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.55104 27.120591

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang