Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kedi`s Executive Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knoetweg 48B, Rooihuiskraal, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R2 932 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kedi's Executive Guest House is in Rooihuiskraal, Centurion, 'n groot woonbuurt tussen Pretoria en Johannesburg geleë. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n sentraal geleë vakansie.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 mense. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, en die oorblywende kamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die leefarea het ook 'n dubbelslaapbank.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea, 'n sitkamer wat gemeubileer is met 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV, en 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf. Die huis het 'n pragtige tuin, braaigeriewe en 'n houtkaggel.

Gaste kan kies om inkopies te doen by Centurion Mall, die dag by Pilanesberg Nasionale Park deur te bring, of 'n maaltyd by een van die verskeie restaurante te geniet wat almal binne maklike bereik geleë is.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

2.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
4.0
Ligging
2.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
1.0
Veiligheid
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.2/5

Christine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Knoetweg 48B, Rooihuiskraal, Centurion, 0157, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 932
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 932
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knoetweg 48B, Rooihuiskraal, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a3166cf420b937cedca3aa927792780265473b19dbdcf653b2308a86426b6b347687652171c6b374f577d37ae7677c08a00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 932 per nag (plek vir 6) 1 5 1 3 48B Knoet Road Rooihuiskraal 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.8893263 28.1430227

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang