Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Keedols Inn & Backpackers

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queen-straat 4, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R630 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Keedols Inn & Backpackers is in Knysna se middedorp geleë, net 2,8 km vanaf die Bollard Bay-strand en naby die Knysna Waterfront, die Pledge Natuurreservaat en verskeie winkels en restaurante.

Die verblyf beskik oor gerieflike dubbel-/2-enkelbedkamers en 'n gesinskamer. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak, lessenaar en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gesinskamer het 'n yskas en 'n wasbak vir skottelgoedwas, en buite is daar 'n gasstofie en 'n mikrogolfoond om kleiner etes voor te berei. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n stoep en 'n binnehof-terras met piekniekbankies, 'n sitarea en 'n ingeboude braai.

Daar is parkeerplek op die perseel. 'n Pendeldiens kan teen 'n ekstra koste gereël word. Keedols Inn & Backpackers ervaar nie beurtkrag nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 8 resensies vir Keedols Inn & Backpackers
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Rashika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Queen-straat 4, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Keedols Inn & Backpackers het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R630
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queen-straat 4, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA679cc23cd409b5c91cf74058709c50bdf91e8bd1522ee56d1f2140c1bb16b986f9c8bf4fee29de0bfb2843fe918f317606bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 4 Queen Street Knysna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0394868 23.0500651
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem