Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Keedols Inn & Backpackers

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queen-straat 4, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R630 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Keedols Inn & Backpackers is in Sentraal-Knysna geleë, net 2,8 km vanaf Bollardbaai-strand, en naby die Knysna Waterfront, die Pledge-natuurreservaat en verskeie winkels en restaurante.

Die verblyf bied gerieflike dubbelkamers en 'n gesinskamer. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak, 'n lessenaar en tee- en koffiemaakgeriewe. Die Gesinskamer het 'n yskas en 'n wasbak om skottelgoed op te was. Daar is 'n gasbrander en 'n mikrogolfoond buite vir klein maaltye voorbereiding. Gratis WiFi is beskikbaar.

Op die perseel is 'n stoep en binnehof-terrasarea met piekniekbankies, sitareas en 'n ingeboude braaigeriewe.

Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. 'n Pendeldiens kan teen 'n ekstra fooi gereël word. Daar is geen beurtkrag by Keedols Inn & Backpackers nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Rashika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Queen-straat 4, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Keedols Inn & Backpackers het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R630
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queen-straat 4, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA679cc23cd409b5c91cf74058709c50bdf91e8bd1522ee56d1f2140c1bb16b986f9c8bf4fee29de0bfb2843fe918f317606bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 4 Queen Street Knysna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0394868 23.0500651

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang