Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Keerweder - A Place of Homecoming and Tranquility

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
David M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Excellent stay, wonderful space to unwind. Super venue with everything you need for a weekend away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Baie dankie vir die gasvryheid. Was skoon en netjies. Het van die gastehuis gebruik gemaak omdat ons 'n troue in die dorp gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Braam P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2023

Netjies, skoon, veilig en ruim! Ons gesin van ses was baie verbaas oor die skoon, netjiese en ruim woning waarin ons kon oornag. Spyt ons het nie al vroeër op Keerweder afgekom nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mannetjie S
Kort verblyf
4.8
Mei 2024

Dit is lekker rustig en stil. Het dit baie geniet, en is naby ander dorpe om te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddy M
Lang verblyf
3.2
Okt 2023

Nice garden but many problems in the house. People in charge are difficult to contact. There are many problems. The sink is leaking, the washing machine floods the studio, there are cockroaches in the kitchen, and at one stage the hot water was switched off. The toilets' outlets were blocked and the municipal services had to clean the piping. All these problems had to be handled by the owner in Johannesburg as the local management never replied.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Elma
Keerweder - A Place of Homecoming and Tranquility
Eddy, we are so sorry about the frustrations. We completely renovated the kitchen after your stay as what was communicated to you. The kitchen is brand new, and the plumbing problems have been dealt with. We also brought in a verminator company to deal with the cockroaches.

Adri B
1 nag Saam met lewensmaat
1.0
Apr 2023

Met aankoms is 'n ander kamer wat erg na rook geruik het aan ons gegee en nie waarvoor ek bespreek het nie. Het indruk gekry dat daar inderhaas 'n ander kamer as die een wat ek bespreek is, vir ons reggekry is. Die kamer het erg na rook geruik. Geen vooraf boodskap is gelaat rakende die verandering van akkommodasie nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Elma
Keerweder - A Place of Homecoming and Tranquility
Pieter, ek is so jammer oor jou teleurstellende ervaring. Ons het ongelukkig die oggend 'n verstopte drein gehad in die studio wat julle bespreek het. Die water het uit die stort gestroom en die mat erg beskadig. Ons moes professionele matwassers kry om die mat te kom was, maar dit is nou gelukkig uit gesorteer. Dit is teen ons reels om te rook, maar ongelukkig het die vorige gas wat in die cottage gebly het nie by die reels gehou nie. Ons het ook die cottage nou professioneel laat skoonmaak.

Olaf V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Rustig en stil. Vriendelike ontvangs. Eenvoudig maar stylvol, en alles wat mens nodig het, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kritzinger S
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

Goed ingerig en baie gerieflik. Verblyf het baie goed gewerk vir 'n groot groep, baie lekker kuierstoep en braai en goed ingerigte kombuis. Sal sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Friedrich G
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2022

So ontspanne tussen die pragtige groen tuin en mooi suite. Ons was so welkom ontvang deur Ermon en sy assistent, baie dankie vir die vriendelikheid en gasvryheid. Lieflike suite met deure wat jy kan oopmaak na die tuin en stoep waar ons heerlik ontspan het. Toegerus met als benodig, skoon en netjies met staanplek vir jou motor op die perseel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hans L
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Aug 2022

Heerlike, rustige juweel. Die tuin is pragtig - jou eie paradys. 'n Buitelig vir die ateljee-eenheid sal gaaf wees, veral as mens wil braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 000
R1 000 R667
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
R1 000 R667
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dennehof-straat 20, Riebeeck-Wes, 7306, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44UX4AdIbuWvcM9wlUdyf8x6iuSwDj3fZ663yAzaFEJUadpzvC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R667 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 20 Dennehof Street Riebeeck West 7306 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.351492585832 18.86598374107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang