Keerweder - A Place of Homecoming and Tranquility
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 16 Apr 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dennehof-straat 20, Riebeeck-Wes, 7306, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 000R667 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Keerweder - A Place of Homecoming and Tranquility en bied gaste gerieflik gemeubileerde verblyf in Riebeek-Wes.
Afgelei van 'n ou Afrikaans-Nederlandse woord vir "terugkeer", verwys "Keerweder" na 'n plek waarheen 'n mens oor en oor wil terugkeer.
Die dubbelverdiepinghuis, Keerweder - A Place of Homecoming, het lieflike uitsigte oor die vallei en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg en gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet of ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n kaggel, en lei na 'n balkon met uitsigte oor die omgewing.
Keerweder - Studio of Tranquility is in die welige tuin geleë en is ideaal vir 2 mense. Die oopplan-eenheid is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer. Die eenheid het 'n kombuisie en 'n eetarea en lei na 'n patio met braaigeriewe.
Keerweeder - Cosy Cottage is in 'n welige tuin gevul met die sang van 'n verskeidenheid voëls in die groot bome om die huis. Dit beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n bad en stort, 'n volledig toegeruste kombuisie en 'n sitarea asook 'n stoep om 'n skemerkelkie of 'n braai te geniet.
Gratis WiFi is beskikbaar in die eenhede en vir gerief word linne en handdoeke voorsien. Gaste het toegang tot die swembad, asook braaigeriewe, en parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Die area bied 'n verskeidenheid restaurante, koffiewinkels asook doendinge soos fietsry en bergfietsry, asook wyn- en olyfolieproe. Gaste kan ook die De Oude Kerk Museum in Riebeek Kasteel of die Kasteelberg Natuurreservaat besoek.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Elma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Dennehof-straat 20, Riebeeck-Wes, 7306, Wes-Kaap
- Gaste dink Keerweder - A Place of Homecoming and Tranquility het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Riebeek-Kasteel Riebeek-Wes Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dennehof-straat 20, Riebeeck-Wes, 7306, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang