Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Keerweder - A Place of Homecoming and Tranquility

Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 16 Apr 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dennehof-straat 20, Riebeeck-Wes, 7306, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 R667 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Keerweder - A Place of Homecoming and Tranquility bied gerieflik verblyf in Riebeek-Wes. Die naam is van 'n ou Afrikaans-Nederlandse woord vir "terugkeer" afgelei en verwys na 'n plek waarheen 'n mens oor en oor wil terugkeer.

Verblyf word in 2 aparte eenhede gebied.

Keerweder - Studio of Tranquility is in die welige tuin geleë en het slaapplek vir 2 gaste. Die oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die eenheid het 'n kombuisie, eetarea en lei na 'n stoep met braaigeriewe.

Keerweeder - Cosy Cottage is in 'n welige tuin met 'n verskeidenheid voëls geleë. Dit beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n volledig toegeruste kombuisie en 'n sitarea. Daar is ook 'n stoep met 'n braai.

Gratis WiFi is in die huis en ateljee beskikbaar en linne en handdoeke word voorsien. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en parkeerplek op die perseel. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Daar is verskeie restaurante, koffiewinkels en doendinge soos fiets- en bergfietsroetes asook wyn- en olyfproe in die area. Gaste kan die De Oude Kerk Museum in Riebeek Kasteel of die Kasteelberg Natuurreservaat besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Bea P
5.0
Omring deur natuurprag en vrede. Ons het een nag oorgeslaap, maar wens ons kon langer bly! Albei eenhede was vreeslik netjies en die erf is welig met ...
Sien meer
Nov 2024
Corne V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige verblyf vir 'n wegbreek. Baie lekker plekkie in 'n rustige tuin, swembad was 'n bonus in die warm weer, sal dit aanbeveel vir my vriende.
Okt 2024
Neville B
Saam met lewensmaat
5.0
Was great and we hope to return soon. Most enjoyable and relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
David M
Saam met vriende
5.0
Excellent stay, wonderful space to unwind. Super venue with everything you need for a weekend away.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2023
Liesl T
Saam met vriende
5.0
Baie dankie vir die gasvryheid. Was skoon en netjies. Het van die gastehuis gebruik gemaak omdat ons 'n troue in die dorp gehad het.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Dennehof-straat 20, Riebeeck-Wes, 7306, Wes-Kaap
  • Gaste dink Keerweder - A Place of Homecoming and Tranquility het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R 1 000 R 667
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
R 1 000 R 667
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dennehof-straat 20, Riebeeck-Wes, 7306, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44UX4AdIbuWvcM9wlUdyf8x6iuSwDj3fZ663yAzaFEJUadpzvC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R667 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 20 Dennehof Street Riebeeck West 7306 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.351492585832 18.86598374107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang