Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Keetmanshoop Self-Catering Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dries Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 37 resensies vir Keetmanshoop Self-Catering Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Patrick J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick J

Enjoyable stay and I would definitely recommend the place.

The accommodation was to my liking. The room was big and very comfortable. The area was very safe and near the main routes. The owner made us feel very welcome.

Jo B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo B

It was excellent value and great service. Thanks, Jo.

See stars.

Abrie M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie M

Goeie, veilige en netjiese blyplek in Keetmanshoop.

Het net 1 nag oorgeslaap. Baie vriendelike en hulpvaardige diens. Die eenheid was netjies en goed toegerus. WiFi het gewerk en daar was 'n lekker braaiplek!

Charles M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles M

Lekker en rustig.

Ons het lekker gebly. Ons was veilig, dit was ook naby waar ons moes wees. Ons was goed ontvang. Baie nice plek.

Renelda C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renelda C

Wonderlike. Lekker geslaap.

Uitstekende diens. Pragtige plek.

Melinda B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda B

Netjies en vriendelik.

Netjiese verblyf, vriendelike diens.

Rina K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina K

Dit was gerieflik en baie netjies.

Ons het lekker gebly. Die eenhede is skoon en netjies. Dries het ons goed tuis laat voel. Die stortkoppe in die storte is eersteklas. Baie dankie vir heerlike oorslaap.

Keetmanshoop Self-Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie, Rina.
Ons is bly julle het 'n heerlike verblyf gehad.
Julle is altyd welkom.
Groete

Keetmanshoop Self-Catering Accommodation
Frieda M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frieda M

Skoon netjies en vriendelike gasheer.

Sien sterre.

Reinette V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette V

Heerlik ontspan langs 'n braaivleisvuurtjie en baie sag geslaap.

Ons was aangenaam verras met 'n heerlike koel eenheid in die hittige somertyd! Die gasheer se ontvangs was ook baie hartlik en behulpsaam.

Erina R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erina R

Was ontspannend en rustig.

Ja beslis. Dit is regtig waarde vir jou geld.

Basie S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Basie S

Goeie oornagplek.

Ons het heerlik gerus en verfris verder gereis.

Elsabe D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe D

Baie lekker, bekostigbare verblyf.

Was heerlik ruim en snoesig! Baie netjies en skoon.

Claus P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Claus P

Very good.

Very good service from owner. Very helpful with local information.

Mokgethoa D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mokgethoa D

Friendly service and clean Keetmanshoop Self-catering Accommodation.

See stars.

Ronell C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronell C

Rustig.

Alles wat nodig is, was daar. Skoon en netjies.

Johannes F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes F

Nie net bekostigbaar nie ook netjies, skoon en ruim.

Alles wat jy nodig het is beskikbaar en werkend. Gasheer vriendelik en hulpvaardig.

Peter V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter V

Puik toegerus. Alles skoon. Lekker braaiarea. Uitstekende waarde vir geld.

Kamer 1 was puik toegerus. Alles was mooi skoon. Lekker braaiarea met skudu rankplant prieel. Uitstekende waarde vir geld, veral in die konteks van Namibië waar alles nogal duur is.

Martie B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie B

Keetmanshoop Self-catering Accommodation is die ideale oorslaap akkommodasie as jy deur Namibië reis.

Dit is naby die hoofpad na Windhoek en RSA. Naby besienswaardighede, soos die Kokerboomwoud. Dries was verskriklik vriendelik en het seker gemaak ons het alles wat ons nodig het. Sal beslis weer daar oornag.

Francois L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L

Uitstekend.

Baie aangenaam en netjies. Dries was baie vriendelik en behulpsaam.

Corrie-anne S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie-anne S

Waarde vir geld en vriendelike diens.

Vriendelike ontvangs. Goeie diens. Netjies en skoon. Ons is voor die tyd gevra hoe ons kamer ingerig moes word en dit is hartlik waardeer aangesien ons as 'n groep saam geboek het.

Yusuf S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yusuf S

Baie rustig.

Keetmanshoop Self-catering het rustige ontspanningsplekkies buite die woonstelle.

Tiaan P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan P

Goeie waarde vir geld.

Baie goeie ligging en goeie waarde vir die prys. Baie vriendelike en behulpsame gashere.

Elsie H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie H

Baie gerieflik.

Alle nodige toerusting was beskikbaar in kombuis en slaapkamer.

Mercia B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mercia B

Baie gasvry.

Baie mooi gerestoureerde ou gebou.

Lida G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida G

Vriendelike en gasvrye ontvangs. Akkommodasie was skoon en netjies. Kan defnitief die akkommodasie aanbeveel.

Verblyf was aangenaam en veilig. Sien sterre.

Rache F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rache F

Waarde vir geld. Baie skoon en netjies.

Aangenaam verras, skoon, netjies en vriendelike ontvangs. Sal sterk aanbeveel.

Hendrik B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B

Vriendelike diens en baie netjies.

Uitstekend, skoon, netjies.

Heline B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heline B

Waarde vir geld, baie netjies.

Dries het ons so vriendelik ontvang, ons is eintlik spyt ons het net een aand daar oorgeslaap. Die eenheid waar ons geslaap het, is so ruim, skoon en gerieflik. Daar is alles wat 'n mens dalk sou nodig kry vir 'n kuier langer as 1 aand. Parkering is ook veilig. Ons sal beslis die plek aanbeveel. 10 uit 10!

Anneke W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke W

Baie netjies en gerieflik. Warm, vriendelike ontvangs. Goeie beddens en alles was warm.

Ons het heerlik en gerieflik oornag op pad na die noorde. Lieflike plek.

Hester E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester E

Veilige en uitstekende verblyf.

Indien jy soek na oornagverblyf - Keetmanshoop Self-catering Akkommodasie is 'n moet op jou lys. Ons het in eenheid nr 2 oorgebly. Eenheid was netjies en skoon met alles beskikbaar vir 'n heerlike kuier. Die eienaar, Dries, het ons hartlik verwelkom en ons het dadelik tuis gevoel. Hul het ons selfs toegelaat om vroeër in te boek en ons het dit baie waardeer. Ons het toe sommer weer geboek by hulle vir 19 Junie met ons terugreis RSA toe.

Johan E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E

Baie gerieflik, ruim en skoon.

Goeie waarde vir geld.

Elmare V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmare V

Kliëntediens is baie goed. Sal definitief weer gebruik maak van die akkommodasie.

Ons is baie hartlike ontvang. Ons het 2 eenhede bespreek. Beide was baie netjies, ruim en daar is alles in wat nodig is en meer. My man het sy beursie met kaarte daar vergeet. Dries het uit sy pad gegaan om dit saam met 'n veilige geleentheid Okahandja toe te stuur. Ek kan Keetmanshoop Self-catering Accommodation regtig baie sterk aanbeveel.

Heila D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila D

Goeie oornagstop.

Baie netjies met vriendelike gasheer.

Liana V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana V

Lekker gebly. Onmiddelik weer bespreek vir ons terugtog.

Vriendelike gasheer. Hy het ook vir ons vertel van besienswaardighede in die gebied. Lekker gebly. Alles perfek.

Tanja D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja D

Aangename ontvangs, baie skoon en netjies.

Sien sterre.

Ida M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida M

Baie goeie, vriendelike diens. Die eenheid was silwerskoon en netjies, met alles wat 'n mens kan benodig.

Ons het deurgaans goeie en vriendelike diens ontvang. Die eenheid was sliwerskoon en netjies. Toerusting was nuut en goed versorg. Ons beveel Keetmanshoop Self-catering akkommodasie graag aan.

Carol And Charles W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carol And Charles W

Clean, comfortable and good value overnight accommodation.

We stopped at the establishment for an overnight stay on a road trip south. Although on a main road our room at the back was quiet. The host was most helpful and friendly. Rooms were clean and comfortable and the family room allocated to us was well equipped for self-catering.

Keetmanshoop Self-Catering Accommodation se terugvoer

Dear Charles,
Thank you for your review. We do not understand the reason why you say the rooms reserved for you are not fully equipped for self-catering according to your review.
Regards

Keetmanshoop Self-Catering Accommodation
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sam Nujoma-laan 29, Keetmanshoop, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c87792fcd9d308140291525aa7115a3c6dfd5898eb89ccc1db44daaa79af82493bb7d7da1ba50c1df89ba4fbf2b79221b9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 29 Sam Nujoma Avenue Keetmanshoop 0000 Karas 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.579194647509 18.136758956128

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang