Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Keetmanshoop Self-Catering Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Loutjie S
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Fantasties, waarde vir geld, veilige parkering, braaigeriewe, volledige kombuis. Dries is 'n baie goeie gasheer en ons het baie lekker gebly in sy gastehuis en baie mooi, skoon en gerieflike geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Alles netjies en skoon. Eienaar baie gaaf en behulpsaam. Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bregda S
1 nag
5.0
Sep 2024

Gemaklike beddens, goeie nagrus gehad. Het net oorgeslaap oppad Suid-Afrika toe, alles wat ons nodig gehad het was daar, baie skoon, netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorenzo R
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jan 2025

Peaceful. The owner is very friendly and helpful. It is within walking distance from the CBD. Rooms and bathroom are very spacious. The room has air conditioning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Vernon V
1 nag Saam met lewensmaat
0.0
Feb 2025

Stil, rustig, veilig en lekker. Baie lekker gebly. Netjiese plek, skoon. Baie vriendelike eienaar.

Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0

Patrick J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Enjoyable stay and I would definitely recommend the place. The accommodation was to my liking. The room was big and very comfortable. The area was very safe and near the main routes. The owner made us feel very welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo B
1 nag
5.0
Jul 2024

It was excellent value and great service. Thanks, Jo. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abrie M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Goeie, veilige en netjiese blyplek in Keetmanshoop. Het net 1 nag oorgeslaap. Baie vriendelike en hulpvaardige diens. Die eenheid was netjies en goed toegerus. WiFi het gewerk en daar was 'n lekker braaiplek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Lekker en rustig. Ons het lekker gebly. Ons was veilig, dit was ook naby waar ons moes wees. Ons was goed ontvang. Baie nice plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Netjies en vriendelik. Netjiese verblyf, vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dries Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sam Nujoma-laan 29, Keetmanshoop, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c87792fcd9d308140291525aa7115a3c6dfd5898eb89ccc1db44daaa79af82493bb7d7da1ba50c1df89ba4fbf2b79221b9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 29 Sam Nujoma Avenue Keetmanshoop 0000 Karas 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.579194647509 18.136758956128

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456