Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kei Sands - Kei Paradise 24

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 26

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Kei Sands - Kei Paradise 24
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Marie J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie J

Baie lekker plek om te bly met die see slegs meters van die woonstel.

Ons het baie lekker gebly. Omdat die dorp nie water gehad het nie, kon ons nie die skottelgoed was nie. Die badkamer se wasbak langs die kombuis het 'n lek wat die badkamer bemors. Die beddens in die kinderkamer was vol seesand met ons aankoms.

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Neptune-rylaan 653, Keimond, 5260, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b0ee2e457e2c5278f4beb120e22320318a2e9d016eed02ff29ecc7abcdd41b1ed85170e8ec2cd1d9acc1ed2f601f1c59d84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 1 5 1 4 653 Neptune Drive Kei Mouth 5260 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.684030579703 28.380587697029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang