Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kei Rest

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Phiwokuhle Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Great stay, excellent hosts. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzie V
1 nag
5.0
Nov 2024

Uiters goeie waarde vir geld en wonderlike, gasvrye eienaars. Die huis is onlangs gebou en nog splinternuut. Die kamers is ruim, netjies, skoon en die dekor is baie smaakvol, lyk beter as op die foto's. Die stort is ruim en modern. Die huis is in 'n stil straat en die een kamer het 'n uitsig oor die rivier. Ek moes weens onvoorsiene omstandighede 'n week langer daar bly en Lynette was uiters tegemoetkomend. Sy het uit haar pad gegaan om dit vir my so gerieflik moontlik te maak. Dit was soos om by vriende te kuier. Dit is uiters goeie waarde vir geld wat mens nie sommer elders sal kry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Kei Rest
Thank you Suzie for such a lovely review - it was a pleasure having you with us - you are a very special lady and are welcome any time. Take care and I'll see you when I'm in Cape Town again.

Kim D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Excellent. Lovely hosts, beautiful clean accommodation and the most amazing shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Kei Rest
Thank you Kim for your very kind review.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lynette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gull Grove 1, Keimond, 5260, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd675c2d0942fa496aa035315c591c1e9b53d13a033f7eeafa51e032905568bd5227e6955d06dc9d5e30691231ceb5f9c7f7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 1 Gull Grove Kei Mouth 5260 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.678516603572 28.377321908926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang