Kei Rocks
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Antoinette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 28
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Antonè S - Mei 2024
Algehele gradering
Amazing, beautiful and very much enjoyed.
Susan S - Apr 2024
Algehele gradering
Ruim woning op die strand maar ook heerlike beskutte buite kuierarea.
Ashwin J - Mrt 2024
Algehele gradering
The place was great, neat and very comfortable.
Kei Rocks se terugvoer
Thank you so much for your kind words and glowing review! It was a pleasure hosting you at our holiday home. Your feedback means a lot to us, and we're thrilled to hear that you enjoyed your stay. You're welcome back anytime!
Catherine G - Okt 2023
Algehele gradering
Awesome.
Kei Rocks se terugvoer
Baie dankie, Catherine vir die positiewe terugvoering. Ons hoop julle kom kuier sommer gou weer.
Vriendelike groete Antoinette
Johan D - Jul 2023
Algehele gradering
Huis op die see.
Kei Rocks se terugvoer
Baie dankie, Johan vir die positiewe terugvoering. Ons hoop om julle sommer gou weer te huisves.
Groete. Antoinette
Marion T - Feb 2023
Algehele gradering
The view of the sea is beautiful, the house is comfortable, clean, spacious and neat and there is a solar panel, which made loadshedding less painful.
Kei Rocks se terugvoer
Hi Marion
Thank you for the positive feedback. For the record, there are 24 solar panels, 2 x 7.2 KW inverters plus 4 X 4.8 KW batteries forming our solar system which should negate all load shedding.
We hope to host you again soon in the near future.
Christine O - Mrt 2022
Algehele gradering
Ideaal vir gesin met kinders.
Johan E - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtig - julle sien ons beslis weer.
Louwrens O - Nov 2021
Algehele gradering
Just wow.
Shantelle P - Feb 2021
Algehele gradering
Fantastic.
Michele B - Aug 2020
Algehele gradering
Wonderful stay.
Kei Rocks se terugvoer
Michele, we are so happy that you enjoyed your stay. Thank you for your positive feedback. We hope to be able to accommodate you again soon.
Kind regards,
Antoinette Brill
Chris W - Aug 2020
Algehele gradering
Perfek. Fantasties wonderlik. Pragtig, skoon met die beste see uitsig.
Kei Rocks se terugvoer
Chris, ons is so bly julle het die tydjie by Kei Rocks geniet en baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Ons hoop julle kom kuier sommer gou weer.
Vriendelike groete
Antoinette
Johan B. O - Sep 2020
Algehele gradering
Perfekte ligging. Ruim, gerieflik en alles wat nodig is.
Kei Rocks se terugvoer
Johan, ons is baie bly julle het die tydjie by Kei rocks geniet. Dankie dat julle so mooi na ons huis omgesien het. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Antoinette
Magaretha K - Okt 2019
Algehele gradering
Heerlike rusvakansie.
Kei Rocks se terugvoer
Grietjie, baie dankie vir die terugvoering. Ons is so bly julle het die verblyf geniet en ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Groete,
Neil en Antoinette
Estelle V - Jul 2019
Algehele gradering
Ons verblyf was 5 ster.
Kei Rocks se terugvoer
Beste Estelle,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is so bly julle het die vakansie by Kei Rocks geniet. Ek stem saam, Victoria is 'n ster.
Dankie dat jy die huis sal aanbeveel en ons hoop om julle sommer gou weer te kan huisves. Julle het so mooi na ons huis gekyk en ons waardeer dit so baie.
Groete
Antoinette
Johan M - Aug 2019
Algehele gradering
Fantastiese huis.
Kei Rocks se terugvoer
Beste Johan,
Baie dankie vir jou terugvoer en dat julle ons huis soos jul eie hanteer het. Ons is so bly julle het die verblyf geniet.
Ek is baie jammer dat julle die kliëntediens gemiddeld gevind het, maar ons sal beslis werk maak daarvan.
Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te huisves.
Groete
Antoinette
Magda C - Nov 2018
Algehele gradering
Absoluut hemels.
Kei Rocks se terugvoer
Beste Magda,
Baie dankie vir jou baie positiewe terugvoering. Ons is vreeslik bly dat julle die vakansie by Kei Rocks geniet het. Dankie ook dat julle sulke fantastiese gaste was. Ons waardeer dit baie dat julle ook so mooi na ons huis gekyk het en sien baie daarna uit om julle weer te ontvang.
Vriendelike groete,
Antonette Brill
Veronique J - Mei 2018
Algehele gradering
Extremely romantic and beautiful. Perfect!
Kei Rocks se terugvoer
Veronique, we are so happy that you enjoyed your stay at KeiRocks and thank you so much for the positive review. We are looking forward to be hosting you again in the near future.
Regards,
Antoinette
Karen T - Mei 2018
Algehele gradering
Fantastic.
Kei Rocks se terugvoer
Karen we are so happy that you enjoyed your stay at Keirocks. You and your family were awesome guests and we are looking forward to be hosting you again soon. Regards Antoinette
Anna-marie E - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlike, gerieflike en skoon vakansieplek.
Kei Rocks se terugvoer
Anna-Marie, ons is so bly julle het lekker gekuier. Ons sien beslis daarna uit om julle weer te ontvang in die toekoms. Baie dankie vir julle wat sulke fantastiese gaste was.
Groete
Antoinette
Mariska R - Mrt 2018
Algehele gradering
Rustigheid en asemrowende uitsig.
Lees meerKei Rocks se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe resensie Mariska en vir jou geduld met die onvoorsiene probleme wat opgeduik het. Jy was werklik 'n voortreflike gas en ons sien uit daarna om jou weer te ontvang.
Groete Antoinette
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Neptune-rylaan, No 2 SeeBreeze, Keimond, 5260, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang