Kei Sands Unit 19
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Neptune-rylaan 7, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Kei Sands Unit 19 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Kei Mouth op die oewer van die Keiriviermond in die Oos-Kaap geleë. Die oord is direk oorkant die seefront, wat dit die ideale opsie vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie met 'n see-uitsig maak.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket. Die skuifdeure lei na 'n balkon met sitplek, wat dit die ideale plek maak om maaltye te geniet, terwyl gaste die see-uitsig bewonder.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, dek, braai-area, tafeltennistafel en 'n pooltafel. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 32
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Neptune-rylaan 7, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
- Gaste dink Kei Sands Unit 19 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Neptune-rylaan 7, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang