Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Keiskama B&B

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Dennis B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Lovely place to stay. Safe and quiet place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Keiskama B&B
Dear Dennis My staff and I are delighted with the lovely comments and rating you gave in regard to your stay at Keiskama B and B. We hope to welcome you back at Keiskama on your next visit to the friendly city. Kind regards Charmaine and staff

André H
1 nag
5.0
Apr 2024

Was kort daar maar baie lekker gerus. Was perfect for my needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Keiskama B&B
Beste Andre Baie dankie vir die mooi woorde. Hoop dat jy op 'n volgende besoek aan die vriendelike stad, langer sal kan bly. Vriendelike groete Charmaine

Lynn V
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

It was pleasant and the host was extremely welcoming and helpful. I had an awesome stay at the Keiskama B&B.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Keiskama B&B
Dear Lynn I am happy to hear that you had a pleasant stay at Keiskama B and B. Unfortunately, I did not meet you personally as I was on an overseas holiday. I will inform my locum manageress of your review. Kind regards Charmaine (Owner) Keiskama B and B

Abrie S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Sommer net lekker - dankie. Baie netjies - word goed ontvang en daar is net niks te veel gemaak nie - baie dankie sommer net lekker. Het die swembad geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Keiskama B&B
Beste Abrie Baie dankie vir jou mooi woorde m.b.t. jou verblyf by Keiskama B and B. Dit was baie lekker om jou te ontmoet en lekker te kon gesels. Vriendelike groete Charmaine

Dahron S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Perfect, cosy, beautiful. Absolutely perfect. It was cosy, and the cottage was beautiful. The customer service was impeccable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Keiskama B&B
Dear Dahron Thank you so much for taking the time to review Keiskama B and B. My staff and I are very pleased with your positive comments and full marks received. It was a pleasure hosting you at Keiskama B and B. Kind regards Charmaie

Danie M
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Rustig en lekker ontbuit. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Keiskama B&B
Beste Danie Baie dankie vir jou ondersteuning van Keiskama B en B. Ons waardeer die vol punte en mooi woorde. Vriendelike groete Charmaine en personeel

Maulene G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Heerlik geslaap, sal vir seker weer daar oorbly. Gasvrou was baie vriendelik, veilige parkering, netjies en naby die strand geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Keiskama B&B
Beste Maulene Baie dankie dat u Keiskama B and B gekies het vir u verblyf in die vriendelike stad. Ons is baie gelukkig om te hoor dat u die tydjie by ons geniet het. Hoop om u gou weer alhier terug te verwelkom. Vriendelike groete Charmaine, Jeanette, Muriel en Pumeza

Rico L
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Sep 2024

Mnr sê alles was goed, hy's baie tevrede. Mnr sê alles was goed, hy's baie tevrede. Diens en verblyf was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Keiskama B&B
Baie dankie vir die positiewe kommentaar. My personeel en ek waardeer dit opreg. Vriendelike groete

W A O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Rustig en ontspanne. Ons het dit baie geniet. Vriendelike atmosfeer en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Keiskama B&B
Beste W A Opperman Baie dankie vir die mooi woorde en vol punte. Ons waardeer u kommentaar. Vriendelike groete Charmaine en personeel

Derek F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Amazing. Centrally situated and very friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Keiskama B&B
Dear Derek Thank you for choosing Keiskama B and B during your short stay in the friendly city. I am so happy to hear that you enjoyed your stay and ecstatic with your 5 star review! Hope to welcome you back to Keiskama B and B should you visit our city again. Kind regards Charmaine and staff

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R720
R 720 R 648
per nag (plek vir 1)
Vanaf R720
R 720 R 648
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keiskamastraat 12, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6105, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAE3X1BolVaMaj7lkMCagzmobToGSVtQpXryIfSbAwIJ8HHhnt7v?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R720 nouVanaf R648 per nag (plek vir 1) 48 5 1 5 12 Keiskama Street Summerstrand 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9902299 25.65699

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang